Santorini Suites
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom by Santorini Suites, 'n puik gastehuis wat spreek van gees, verbeelding en lewe. Ons gasvryheid is 'n lus vir al jou sintuie. Dit is 'n unieke, privaat onderneming met 3 pragtige suites in Newcastle, KwaZulu-Natal.
De’ ja’ Vu en Mystique is elkeen uniek ontwerp en bied dekadente koningingrootte-beddens wat oorgetrek is met perkallinne en elektriese komberse, en en suite-badkamers met storte, baddens en weelderige marmerwasbakeenhede. Elke suite is ook toegerus met 'n haardroër, vollengte spieël, klimaatbeheer-lugversorging, WiFi, 'n platskerm-TV met DStv en Showmax, komplimentêre sjerrie, tydskrifte en boeke. Die privaat ingange en afgesonderde terrasse is ideaal vir gaste wat soggens of saans 'n bietjie son wil vang of wil rook.
Santorini Suites is op die randjie van die sakekern geleë, net 1,8 km van Amajuba Winkelsentrum af vir besoekers wat inkopies wil doen. Aandete is beskikbaar op versoek (vra asseblief vroegtydig as jy aandete in jou suite of op een van die terrasse wil nuttig), maar gaste kan gerus ook gaan eet by een van die restaurante in die onmiddellike omgewing. Pint & Pig-out, Spur, Ocean Basket, Roman's Pizza en Wimpy is minder as 1 km van Santorini af. Ontbyt is beskikbaar in gaste se kamers of in die eetkamer genaamd The Courtyard, wat oor die swembad uitkyk.
Aandete is beskikbaar in gaste se kamer of op die dek indien daar vooraf gereël word. Vir gaste wat geselligheid wil hê, is The Courtyard beskikbaar.
Braaigeriewe is beskikbaar in die binnehof en groter groepe kan braai in The Courtyard indien daar vooraf gereël word.
Ons maak spesiale voorsiening vir bruide wat voorberei vir hul groot dae en wittebroodpaartjies wat op soek is na suites met tikkies romanse. Of jy nou by ons inklok om 'n herdenking of 'n spesiale geleentheid te vier, eksklusiewe, pasgemaakte pakkette is beskikbaar om aan jou spesifieke behoeftes te voldoen.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Newcastle KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 130, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang