Santos Beach Flat 29
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos Beach Flat 29 is reg voor die bekende Santos-strand geleë, in die kusdorpie Mosselbaai, die poort na die skilderagtige Tuinroete. Doendinge reg op jou voorstoep sluit swem, visvang, snorkel, walvis- en dolfynkyk in. Die uitsigte vanaf hierdie woonstel is skouspelagtig.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 mense in 2 slaapkamers en beskik oor 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met pragtige uitsigte oor Santos-strand, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die is ook 'n ontbytkroeg met 4 stoele. Die oopplan-sitarea bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV teen die muur met volledige DStv.
Buite is 'n balkon met stoeptafel en 4 stoele, waar jy asemrowende uitsigte oor Santos-strand, die hawe en dorp kan geniet. Daar is ook draagbare braaigeriewe beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Suleen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- George-weg, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos Beach Flat 29 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang