Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santos Express

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 391 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Anet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Altyd so lekker om daar te bly, trein nog so oorspronklik. Heerlik gebly soos altyd. Mooiste see-uitsig reg voor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marique K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Great stay. My teenage daughter and I had a great stay. Close to the beach, great restaurant. Will definitely recommend and hopefully be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Heerlike bederf in Mosselbaai. Heerlike verblyf, skoon, gerieflik. Pragtige uitsig. Heerlike ontbyt. Al die personeel is vriendelik, behulpsaam en het ons verblyf so aangenaam gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berenice K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

It was a truly amazing experience. We loved every moment of it. Kim is the best, a real people's person with excellent interpersonal skills.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Lekker en gerieflik. Dit was klein maar gerieflik. Dit is 'n belewenis om in 'n trein te slaap. En die sea views uit die kamer venster was maar net mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Oornag vir twee nagte. Lieflik naby strand, moontlik nie geskik vir langtermyn nie. Ja, lekker gebly, ander ervaring. Lekker ontbyt ingesluit. Personeel absoluut wonderlik, vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Celest P
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Beste bederf! Pragtige verblyf. Vriendelike ontvangs, skoon en unieke verblyf. Mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Asemrowende uitsig op die see, netjies, veilig en sentraal. Ons het lekker in die trein gekuier, net 'n paar tree van die strand af. Dis sentraal geleë en 'n heerlike ervaring - ietsie anders as 'n normale gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wat 'n nostalgiese belewenis! Die slaap op die trein was 'n belewenis, met die geluid van spelende branders in die agtergrond. Die kos was uit die boeke en die diens onverbeterlik. Baie dankie. Ons kuier gou weer hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlien V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Hulle het die Ironman naweek onvergeeflik gemaak. Beste ervaring ooit! Die dames by ontvangs was baie behulpsaam. Die kamer is klein maar skoon en netjies. Dis soos kamp maar lekkerder. Vriendelike diens en beste ligging ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Santos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 391

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 90 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Munroweg, Santos Beach, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY3NDQxZDQzLTk0YzUtNDlhYi1iMzk2LWY2NjY0MmQ4ZDI0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag, vir 2 mense 391 5 1 5 Munro Road Santos Beach 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.178577553642 22.137923357147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang