Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sapphire Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sapphire Studio is 'n pragtige aparte woonstel, in 'n cul de sac, langs die berg in Noordhoek. Dis naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dis ook net 'n paar tree van 'n bergroete af.

Dié ateljee-woonstel is op 'n residensiële eiendom omring deur fynbos, en het 'n aparte ingang.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg met 'n dubbelbed. 'n Jong kind kan slaap op die bank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met Netflix en Wifi.

Die kombuis is toegerus met 2 gasplate, 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot die hoofhuis se swembad.

Noordhoek is 'n wonderlike, rustige omgewing. Dit bied doendinge en besienswaardighede in en om Kaapstad. Doendinge in die onmiddellike omgewing sluit in perdry, wynproe, fynproewerskosse geniet, of stap op die strand in. Daar is geen straatligte nie, so gaste kan saans die blink sterre geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Billie-jean G
Saam met lewensmaat
5.0
Graat. We stayed over for one night. Everything was perfect. The host was so helpful with the questions we had.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Leandie S
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie goed. Die plekkie was baie mooi ingerig en sal weer daar gaan kuier in die somer om die ander geriewe soos swembad en braai-area te geniet.
Sep 2023
Johanneke S
5.0
Knus en vol atmosfeer. Net wat ek wou hê as oornagplekkie. Knus en gesellig en alles wat ek kon nodig kry. Baie gerieflik met 'n mooi uitsig oor Noord...
Sien meer
Sep 2023
Joseph F
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful location, cute and friendly dogs. Excellent little apartment, hosts were warm and accommodating. My three-year-old loved the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Amy W
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Ons het ons aandjie baie geniet by Sapphire Studio. Ronelle het ons vroeër laat inklok. Die woonstel is privaat en het alles in wat j...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sapphire Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sapphire-weg 5, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuwAouDrrfaE96a6rzWoQ47AjTZQd46CIDmxk3CHMU9peZ2Rw4G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 5 Sapphire Way Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.102810114094 18.394486705522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang