8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1418 Hornbill, Marloth Park, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Savanna Pride bied selfsorgverblyf in die bosveld van Marloth Park. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel, want hierdie huis bederf met 'n lieflike plonspoel.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Al 4 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed; net die hoofslaapkamer het egter 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad, terwyl die derde badkamer met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié kombuis het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer is op die boonste vlak geleë en het gemaklike sitplek.
Die boonste vlak maak oop op 'n lieflike houtdek met gemaklike buitesitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n oggendkoffie terwyl dit uitkyk oor die omliggende bosveld. Die kombuisruimte maak oop op 'n onderdakstoep wat na 'n ruim tuinarea met 'n uitnodigende plonspoel lei. Boonop is daar 'n vuurput waar gaste kan saamdrom.
Foto's gelys is oor verskillende Seisoene deur die Jare geneem, dus soms sal die omgewing groen en ander kere bruin wees. Droogte speel ook 'n faktor in alle tuin- en ander plantegroei hier by Savanna Pride.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Laurika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1418 Hornbill, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Savanna Pride het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1418 Hornbill, Marloth Park, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang