Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savolonte

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Gasvry, skoon, smaakvol en goed instand gehou. Die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Braam en Ansie, het ons regtig baie welkom en tuis laat voel. Die fasiliteite en geriewe was netjies, skoon en van goeie gehalte. Ek kan hulle enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Savolonte
Hallo Sanet. Altyd lekker om mense soos julle te onthaal. Nie net gaste nie, maar sommer gou soos familie. Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!

Amelia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Atmosfeer was heerlik, personeel baie vriendelik. Ons ontbyt was heerlik. Personeel/eienaar was baie vriendelik. Die kamers was baie netjies en daar was 'n afdak vir ons motors. Ek kan hierdie gastehuis verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansie
Savolonte
Beste Amelia Altyd lekker om mense soos julle te onthaal. Nie net gaste nie, maar word sommer gou soos familie. Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, hoop om julle gou weer te sien!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberglaan 5, Van Riebeeckpark, Kemptonpark, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbJxvaapx9DRhkIO1aUP2mU4d5iO5HrHgksc4pw8f4rHMDBf0s4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Drakensberg Avenue Van Riebeeck Park 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.078260934704 28.211515857227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang