Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxenburg Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Meghann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Saxenburg Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andries V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Modern cottage at a wine estate.

A modern cottage with old Victorian architecture with a gas fireplace and a very large, long, super modern bathroom.

Ingrid V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid V

Prachtige ligging met uitzicht over Kaapstad.

Mooi hooggelegen accommodatie met uitzicht over Kaapstad. Ruim opgezet. Er is een zwembad maar daar was toen wij er waren al even niets meer aan gedaan. Het hele landgoed wordt bewaakt en de accommodatie heeft zelf ook nog een alarmsysteem. Wij waren er in april dus het was enorm stil. Geen bedrijvigheid qua wijnproeverijen etc. Daarvoor zijn we naar Stellenbosch gegaan.

Petro L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Dit was heerlik.

Maklik om te kry. Netjies en skoon. Veilig. Naby Stellenbosch en Kuilsrivier. Hanetree van Zevenwacht inkoopsentrum af. Ligging is lieflik, veral in die aand. Strykyster en strykplank was vir my 'n behoefte waarin nie voorsien is nie. Die klein teekersies is nie voldoende vir tye wanneer die krag af is nie. Waarde vir geld: VERSEKER!

Schalk V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk V

Fantasties, rustig.

Het baie lekker en rustig gebly. Al die werkers is vriendelik en die geriewe is skoon.

Marisa M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M

Great stay!

A beautiful getaway very close to home nestled in a great little farm with lots of beautiful animals surrounding the space! We will definitely come back soon!

Saxenburg Guest House se terugvoer

We are so glad you enjoyed your stay with us! Hopefully we will see you soon.

Saxenburg Guest House
Suzanne F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne F

Mooi omgewing en goeie waarde vir geld.

Ons het een aand daar geslaap. Baie lekker gebly. Alles baie mooi skoon en netjies. Was baie billik gewees en als gehad wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer daar gaan bly.

Marius O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius O

Mooi uitsig. Naby alles. Baie gerieflik!

Baie mooi omgewing. Gerieflik naby aan alles. Weer was perfek. Baie goeie diens. Slaapplekke was uiters netjies. Sal beslis weer hier bly.

Rene B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rene B

Gerieflik naby ons toer en doel van ons besoek

Die ligging was goed vir die doel van ons besoek aan Kuilsrivier, 'n sporttoer. Ek was beïndruk met die veiligheidswagte, hulle was vriendelik en hulpvaardig. Die prentjie op die webwerf en self op hierdie bladsy is glad nie wat ons gekry het nie. Die eenheid se stoep kyk direk uit op die agterkant van 'n fabriek/stoorkamer met lugversorging wat duidelik gehoor kan word. Die eenheid was netjies, maar nie besonder skoon nie. Die kombuiskaste was duidelik nie skoongevee na die vorige besoekers nie en onder die bed was daar lank laas gevee.

Anny G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anny G

Mooi gastenverblijf, aardige mensen.

Mooie omgeving ligt wel erg afgelegen, maar vrouw des huize kookt graag voor haar gasten lekker gegeten, niet duur.

Marianne W - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne W

Nice experience!

The appartment (nr. 2) was really very convenient and complete. Household- and security staff as well as management staff offered good service and were very friendly. The view from the apartment and garden was wide but a bit more industrial then we expected, but during the evening that made it special on the other hand because of all the lights in the valley. Situated in between cape town and the winelands there's enough to explore in the beautiful area!

Denis G - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denis G

Netjies.

Die verwarmer is nie opgewasse teen die koue nie. Ekstra komberse kan 'n verskil maak. Die badkammer en slaapkammer was baie netjies. Die ontvangs van sekuriteit was bo verwagting gewees.

Vanaf
Vanaf R2 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Polkadraaipad, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE5MzE5MDZiLWM3OTAtNGMzZS04MzI2LTU3OTRmM2U3YmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Polkadraai Road Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.947054158883 18.720010989935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang