Scallop Terrace
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
DStv is op versoek beskikbaar.
Bring asb. eie bad- en swemhanddoeke saam.
Indien dit nodig is, word ’n daaglikse skoonmaakdiens teen ’n ekstra koste voorsien.
Studentegroepe, henne- of hanepartytjies of matriekpartytjies word ongelukkig nie aanvaar nie. Indien ouers namens studente bespreek, sal die studente steeds geweier word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Da Gama- en De Reyger-straat, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap