Schoemanshof
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schoemanshof is op die oewer van die Vaalrivier geleë. Die area is veral bekend vir die Vredefortkoepel Wêrelderfenisgebied en 'n ideale wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek in 'n area weg van die bruisende stadslewe.
Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 3 selfsorgkothuise met privaat badkamers. Die kothuise kan verskeie gaste op 'n slag akkommodeer. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort. Al die eenhede het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Kampeerplekke is ook op die perseel beskikbaar.
Hierdie eiendom het ook braaigeriewe en gaste word veilige parkeerplek van die straat af aangebied. Tydens beurtkrag word hierdie eiendom deur 'n sonkragstelsel gerugsteun.
Doendinge op die perseel sluit kunsvlieghengel in wat op 'n vang-en-vrylaat-basis aangebied word en 'n staproete.
Doendinge in die omgewing sluit riviervlotvaart, fietsry, wildritte en bergfietsry in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Hesme Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
- Gaste dink Schoemanshof het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Potchefstroom Noordwes
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Schoemanshof, Parys, 9585, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang