Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schoonspruit Falls

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ceri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir Schoonspruit Falls
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Corné N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné N

Pristine tranquility.

The cabin was peaceful and had everything we needed. The braai (boma) area is well placed overlooking the dam. There is a beautiful waterfall only a short walk from the cabin. Really enjoyed the quick breakaway. We did not have a chance to go fishing but will do so on the next trip. Our host was very friendly and accommodating. This is a true hidden gem.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you for the wonderful review! Yes, it is a true hidden gem.

Schoonspruit Falls
Celeste H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste H

Absolutely amazing, fresh air, friendly and helpful staff, awesome horse riding.

Refreshing and relaxing.

Schoonspruit Falls se terugvoer

So pleased you enjoyed the horse riding. Do visit again soon.

Schoonspruit Falls
Lucy R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R

Wonderful stay.

We had the most wonderful few days at Schoonspruit Falls. Our son caught 3 beautiful trout on his fly fishing rod for the first time. We went on a great hike to the waterfall. The horse riding was a highlight for our son. Willem, the farm manager, was so accommodating and helpful. Nothing was too much for him. Thank you.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you for the 5-star rating! We aim to always please and are thrilled you had a wonderful stay with us.

Schoonspruit Falls
Martin K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K

The definition of tranquility!

Beautiful setting, very quiet and peaceful. I plan to return.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Wow, thank you for the 5-star rating. Please return soon!

Schoonspruit Falls
Annelise B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Rustig, skoon en vriendelik.

Ons as gesin het laat die aand by ons bestemming gekom. Ons beplande en gereelde tyd vir aankoms was 18h00, maar onvoorsiene dinge het gebeur en ons het eers 19h30 gearriveer. Ons is verwelkom met 'n vriendelike hart. Die plek is ongelooflik mooi en stil. Die personeel is vriendelik en bedagsaam. Ons verblyf was die moeite werd. Dankie, Schoonspruit Falls.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Our staff strive to provide friendly, helpful service at all times!

Schoonspruit Falls
Jock S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jock S

'n Werklike spesiale plek.

Ons het verskriklik lekker gebly.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thanks for the 5-star rating!

Schoonspruit Falls
Francois B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Rustigheid, natuur, afgesonder.

Baie rustige plek, waterval, grot, perdry, foefie slide, dam, roeibote, asemrowende landskap. Die eienaar het ons uitgevat met perde! Die aanwysings was eenvoudig om by die plek uit te kom. Baie vriendelike ontvangs! was ons gids en het ons uitgevat na die waterval. Alles is mooi skoon en netjies. Sal definitief weer wil gaan!

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you for the wonderful review. Vusi took great pride in guiding you to the waterfall.

Schoonspruit Falls
Jan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Asemrowend mooi en lekker! Baie dankie.

Vanaf aankoms tot vertrek was dit op die bol. Ons is voortydig via WhatsApp op hoogte gehou. Pin location was vooraf gestuur asook 'n roete kaart. Die huis was baie oulik en ingerig vir definitief meer as 2 mense. Die badkameruitsig is baie oulik. Heerlike warm en ongelooflik skoon en helder water (wat ons nie ken in Middelburg nie). En dan, die heerlike kaggel en meer as genoeg vuurmaakhout. Ons kon tot oudag lê en lees voor die kaggel. Ons gasheer het ons rustig rondgewys op die plaas. Toe kom ons by hierdie ongelooflike mooi waterval uit. Afgeklim tot heel onder in die kloof. Wat 'n belewenis. Hy ken sy omgewing en sy plante. Hy het ons heelwat gewys en geleer. Hy is rustig en het heerlik gesels. En om van die dam op die voorstoep nie eens te praat nie. Waar was dit lekker? By die akkommodasie. Ons sal graag weer hier wil kom bly. Dit was eintlik hartseer om Sondagmiddag te moes oppak en ry. Baie dankie.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Wow, thank you Jan, for all the very kind words.

Schoonspruit Falls
Lezani V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezani V

Sielverkwikend, natuurskoon en 'n absolute moet vir natuurliefhebbers wat wil rus.

Dit was een vir die boeke. Heine was so vriendelik en behulpsaam. Ons het ongelooflik lekker gebly en die omgewing is absolute sielkos. Definitief 'n moet as mens net bietjie wil asem skep en rus. Baie om te doen as mens natuurlewe liefhet. Die waterval en perderit was die hoogtepunt vir ons. En om saans by 'n vuurtjie te sit met 'n wyntjie was sielverkwikkend.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you for the wonderful words! We hope you will return with your whole family for a longer stay next time and stay in the Lodge.

Schoonspruit Falls
Homith H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Homith H

Serene and wonderful!

Absolutely amazing stay! If you're looking for complete bliss, this is it! Perched on the edge of the large dam and completely alone, this is the ultimate in peace and quiet. You can't help but relax. The cottage is quaint and has everything you will need, and Heini, the Farm Manager, arranged everything from horse rides and hikes to firewood. Truly a magical spot!

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you thank you for your wonderful review and please come back to stay soon! Guests like you are our very best!

Schoonspruit Falls
Elize G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G

Dit was baie rustig het lekker geslaap en uitgerus.

Schoonspruit Falls is definitief die plek om na te gaan as jy wil rus. Dankie ook aan Heini vir sy gasvryheid. Regtig ook mooi natuurskoon en heerlike drinkwater. Schoonspruit Falls is definitief die naam werd. Dankie.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Schoonspruit Falls certainly lives up to its name we agree. Thank you!

Schoonspruit Falls
Ivan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan H

Top klas!

Ons reis van Gauteng af Kruger toe. Ek het besluit om halfpad by Schoonspruit Falls te oornag. Die beste besluit nog! Heini is vriendelik en behulpsaam, die plek is skoon en veilig. Ons het die mooiste sonsopkoms in jare beleef en die dag afgesluit met 'n rustige roei op die dam. Dit was fantasties.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Wow Ivan thank you for the top class review and 5 star rating we take pride in our hidden gem !

Schoonspruit Falls
Ruberta V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruberta V

This place is ideal for peace and tranquility.

Definitely a destination to consider when you need me time.

Schoonspruit Falls se terugvoer

So pleased you were able to rest and recharge. Thank you for the 5 star rating we take pride in our little piece of heaven!

Schoonspruit Falls
Ruben V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben V

Wonderlike plek.

Pragtige plekkie, sal definitief weer terugkom!

Schoonspruit Falls se terugvoer

We can't wait to welcome you back together with your whole family.

Schoonspruit Falls
Margaret L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret L

Wonderful experience in nature.

Everything was just perfect. From the view of the dam, the cosiness of the cottage, the beautiful trails and the hospitality of the farm manager. We will be back soon.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Hi Margaret, so pleased you love our hidden gem! Thank you for the 5star rating. look forward to hosting you again soon.

Schoonspruit Falls
Arno M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno M

Heerlik, ontspannend en pragtig.

Ons het 'n heerlike tyd gehad by Schoon Spruit. Dis rustig, pragtig en baie goed in stand gehou. Die plaasbestuurder wat ons ontvang het is baie vriendelik en hulpvaardig en het ons baie goed verwelkom. Ek beveel dit definitief aan as 'n wegbreek vir iemand wat die rustigheid en natuurskoon waardeer.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Ons is trots op wat ons doen en ons is so dankbaar julle het dit geniet. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.
Dankie vir die 5 ster gradering.

Schoonspruit Falls
Adré O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adré O

Waarde vir geld.

Heerlik gebly en gerus. Perfekte plek vir meer as een gesin. Die huis is baie groot met genoeg slaapplek vir almal. Kinders het so baie om te doen. Die huis is baie goed ingerig met ongelooflike mooi uitsigte oral vanuit die huis. Rustige omgewing. Alle moontlike geriewe wat jy sal nodig hê, is daar.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Baie dankie Adré! Kom gou weer terug.

Schoonspruit Falls
Jan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Die regte plek om tot rus te kom.

Ons het in die boothuis naby die dam gebly. Toegang tot die huisie is met 'n grondpad. 'n Gewone sedan motor wat nie hoë grondvrye hoogte het nie, sal dalk sukkel om sonder baie bestuurvernuf daar uit te kom. Die huisie is baie goed toegerus. 'n Stoep wat uitkyk op die dam is 'n bonus. Ons is gasvry deur die opsigter ontvang. 'n Rustige plaas atmosfeer met perde en beeste begroet 'n mens. Snags het ons jakkalse ook in die verte hoor tjank. Die waterval is regtig 'n besoek werd. Die dam besorg 'n ryk voëllewe. Volgende keer bring ons definitief 'n voëlboek en 'n kamera saam.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Ons is bly om te hoor u het dit so baie geniet. Ons waardeer die terugvoering. Die grondpad word wel onderhou, maar die onlangse swaar reën het 'n invloed op die pad gehad en dit is intussen weer herstel. Ons by Schoonspruit is trots op ons stukkie paradys.

Schoonspruit Falls
Anneline D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline D

Heerlik.

Dit was baie lekker en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer.

Schoonspruit Falls se terugvoer

We go out of our way to accommodate all our guests' needs. Thank you!

Schoonspruit Falls
Karien R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien R

Baie rustig en het lekker ontspan. Kort net 'n spieël in die slaapkamer.

Baie lekker. Alles wat nodig was is daar.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you for the feedback. We will certainly add a mirror to the bedroom. There is a large mirror in the bathroom. So pleased you had a relaxing time.

Schoonspruit Falls
Janine W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine W

Loved it, quiet and serene, lovely surroundings.

We would like to go back when we are able, preferably with more family to stay in the big house. Have told the family and they like what we tell them.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Hi Janine, we look forward to you coming back to stay with us together with your whole family.

Schoonspruit Falls
Heinrich K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Stil en rustige aand met 'n warm vuur.

Pragtige uitsig oor die dam met baie mooi sonsondergang en -opkoms. Vriendelike en behulpsame personeel.

Willem J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem J

Rus vir die siel.

Baie gerieflik, skoon en netjies met alles wat nodig was om net te kon rus met pragtige uitsig oor die dam. Ongelukkig heel naweek gereën, maar daar was genoeg hout om die kaggel aan die gang te hou.

Schoonspruit Falls se terugvoer

So bly jy was gemaklik en het lekker in vrede gerus. Kom gou weer besoek, ons waardeer dit.

Schoonspruit Falls
Bianca U - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca U

Absolutely stunning atmosphere and relaxing.

Very relaxing and perfect alone time away.

Schoonspruit Falls se terugvoer

thank you Bianca, we agree its a little piece of heaven !

Schoonspruit Falls
Sahara G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sahara G

From hiking, to boating, to horse riding - you'll never get bored. We had a wonderful time and will definitely come back.

We had a wonderful stay at Schoonspruit. Spent our morning walking around the dam and to the waterfall. Was guided down to the bottom of the waterfall and got to admire it from the top as well. JP was excellent and showed us around. Spent most of our afternoons on the boat in the dam. Apart from the peaceful setting, the cottage was perfect for us and our friends and we enjoyed every minute of our stay! We highly recommend this place.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you Sahara, we take great pride in Schoonspruit and we are thrilled you loved your stay. We look forward to having you back again soon.

Schoonspruit Falls
Jen B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jen B

Delightful little cottage with everything you need for a weekend getaway.

Perfect position not too far off the N4 to Kruger National Park. Fishing was very successful, even used the fishing boat. Cottage was warm and cosy, beds comfortable. Will definitely return.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Thank you Jen, you were wonderful guests. Please stay longer next time so you have time to horse ride.

Schoonspruit Falls
Martli D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martli D

Salig, rustiek, kwaliteit tyd in die natuur.

Ek en my man het heerlik in die boothuis gebly en die voetslaan, roei op die dam en kaggelvuur geniet! My man het forrel gevang terwyl ek lekker op die stoep kon sit en lees. 'n Perfekte plekkie om heen te gaan as jy ver van die stad se gedruis en enige beskawing wil wees.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Baie dankie Martli, dit is vir ons `n groot voorreg om die rustigheid en natuurskoon van die hoeveld te kan deel!
Hoop ons sien julle weer binnekort.

Schoonspruit Falls
Dirkie K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirkie K

Snoesig, rustig.

Ek kry maklik koud en was effe besorg met die huis so naby aan die water, maar met die lekker kaggel en genoeg hout was dit heerlik snoesig. Die area is rêrig stil en rustig (as jy 'n behoefte het aan R&R) maar daar is ook heelwat om te doen vir die meer aktiewe mense. JP (wat ons ontvang het) is baie hulpvaardig en vriendelik, en ook baie kundig as dit kom by visvangraad. 98% teerpad gery wat die reis baie maklik gemaak het. Definitief die moeite werd.

Schoonspruit Falls se terugvoer

Dankie vir die wonderlike kommentaar!

Schoonspruit Falls
Vanaf R790
R790 R711
per nag (plek vir 3)
Vanaf R790
R790 R711
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Slaaihoekpad, eNtokozweni (Machadodorp), 1170, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc706fa87c51c81e3765d0a6536aaea950bedaac768f638dc2d89bf8bb059c5ccb01870f298f78b6c892dd4eba6bd878a80b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag (plek vir 3) 28 5 1 5 Slaaihoek Road eNtokozweni (Machadodorp) 1170 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-18:00 11:00 -25.761004909276 30.352757310867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang