Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schulteheim Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Juliana C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Wonderlik en asemrowend, en netheid 100%. Sal definitief weer kom en aan ander aanbeveel. Absoluut, sal ek dit aanbeveel. Twee personeel lede was so vriendelik en behulpsaam, en ons voel hulle verdien 'n ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

A place we are drawn to. Something about Uniondale, Schulteheim Hotel, Regi, The Mill Restaurant that keeps us coming back. Keep up what you're doing. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr D Russ C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Olde Worlde for sure a step into the past. We were sick with food poisoning picked up on route to Uniondale. The staff there were terrific.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Veilig, stil, en gemaklik. Nog 'n heerlike nagrus by Schulteheim, ons sal altyd hier stop. Die bestuur en personeel laat ons ook altyd spesiaal voel, en ons hond is ook welkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker en vriendelike mense. Die gasheer was baie gasvry en die hotel was skoon. Het heerlik geslaap. Ons voertuig was veilig. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Nog 'n heerlike stopover. Ons het weer hier gebly en sal beslis ook in die toekoms omdat ons vriendelik ontvang word, warm beddens kry, en ons hond ook toegelaat word!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker wegbreek van die stadslewe. Schulteheim Hotel is 'n mooi hotel met 'n pragtige tuin vol roosbome. Die antieke meubels en skilderye gee jou 'n gevoel om in 'n ander era te bly. Alles was mooi skoon en ons was vriendelik ontvang deur. Heerlike plaasontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ruim gesinskamer met puik diens en honde word toegelaat! Ons het 'n rustige aand by Schulteheim Hotel gehad. Reghardt is 'n regte aanwins vir die hotel - ons is vriendelik ontvang met warmlakens wat reeds aangeskakel was sodat ons nie koud kry nie, en bespreking gemaak by die plaaslike restaurant vir aandete. Die bonus was dat ons hondjie ook welkom was! Ons sal beslis weer hier oorbly. Dit is ook uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige kuier in 'n hotel vol geskiedenis en loopafstand van dorpie. Vanaf ons aankoms het die gasvryheid van die personeel ons beïndruk. Niks was te veel moeite nie, selfs vir ons 'n Toek-Toek rit saam met Dirkie Coetzee gereël asook 'n tafel vir aandete bespreek by The Hungry Ghost, waar ons heerlik geëet het. In die sonnige ruim kamer was alles wat nodig is en ons het ook heerlik gestort. Baie rustige hotelomgewing. In die baie mooi rustige eetkamer het ons 'n heerlike ontbyt die volgende oggend gehad. Ons beveel die verblyf by Schulteheim Hotel aan vir enige besoeker in Uniondale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reghardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c207076f2f2cfe09fdc4a9bc75a49953c462837c3867a8e44f4d5f32dab5fbc132c6b7a2813c8a84167d215b9091271026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 2 Taylor Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.657046719822 23.127363324166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang