Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schulteheim Hotel

Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 3 Des 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schulteheim Hotel is in Uniondale en dateer uit 1832. Dit is onlangs opgeknap om die gebou tot sy eertydse glorie te herstel. Die gebou is as ’n seunskoshuis in die 1900's gebruik en is toe in 2009 opgeknap en in 2011 geopen as ’n hotel.

Dié hotel het en suite-kamers met koffie- en teemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit ’n ontbytkamer in, waar ’n tradisionele Suid-Afrikaanse ontbyt bedien word. Aandete en middagete kan by die lieflike plaaslike restaurante in die area bespreek word, en gaste is ook meer as welkom om hul eie drankies saam te bring en op on Karoo-stoep of ons art deco-sitkamer te geniet.

Uniondale is die middelpunt tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Dis die perfekte oornagplek vir toeriste op pad na Baviaanskloof en die Prins Alfredpas, Oudtshoorn, Knysna en George. Die omliggende gebied spog met belangrike historiese en kulturele besienswaardighede.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Louise N
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, stil, en gemaklik. Nog 'n heerlike nagrus by Schulteheim, ons sal altyd hier stop. Die bestuur en personeel laat ons ook altyd spesiaal voel, ...
Sien meer
Sep 2024
Janine V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en vriendelike mense. Die gasheer was baie gasvry en die hotel was skoon. Het heerlik geslaap. Ons voertuig was veilig. Sal beslis weer van hul...
Sien meer
Jul 2024
Louise N
Gesin met klein kinders
5.0
Nog 'n heerlike stopover. Ons het weer hier gebly en sal beslis ook in die toekoms omdat ons vriendelik ontvang word, warm beddens kry, en ons hond oo...
Sien meer
Jul 2024
Wanda O
Gesin met tieners
5.0
Lekker wegbreek van die stadslewe. Schulteheim Hotel is 'n mooi hotel met 'n pragtige tuin vol roosbome. Die antieke meubels en skilderye gee jou 'n g...
Sien meer
Jun 2024
Louise N
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim gesinskamer met puik diens en honde word toegelaat! Ons het 'n rustige aand by Schulteheim Hotel gehad. Reghardt is 'n regte aanwins vir die hote...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reghardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schulteheim Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Taylorstraat 2, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64c207076f2f2cfe09fdc4a9bc75a49953c462837c3867a8e44f4d5f32dab5fbc132c6b7a2813c8a84167d215b9091271026?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 2 Taylor Street Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.657046719822 23.127363324166

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang