Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Breeze No. 4

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 950 R1 560 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea Breeze No. 4 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus, sowat 2,5 uur se ry vanaf Kaapstad. Die eenheid is in 'n kompleks met ander eenhede geleë.

Dié woonstel is op die boonste verdieping geleë en bied slaapplek aan 5 gaste in 2 slaapkamers; met 'n dubbelbed in een en 2 enkelbeddens in die ander kamer. Daar is ook 1 enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuisarea is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, yskas-vrieskas en mikrogolf. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en TV met sekere plaaslike kanale. Buite is daar 'n onderdakbalkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die see. Daar is ook 'n tafel en 6 stoele.

Die woonstel is ideaal geleë binne 'n kort afstand vanaf die strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Paul L
Saam met vriende
5.0
Great location, clean and tidy with a wonderful hostess. We were warmly welcomed when checking in and we were extremely happy with the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Hannes V
5.0
Baie lekker geslaap. Die perfekte vakansie plek. Kan die plek aanbeveel.
Aug 2024
Lané V
Saam met vriende
5.0
Was heerlik. Was heerlik daar. Sal beslis weer daar oornag, maar vir 'n langer tydperk.
Nov 2023
Maris G
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Ons was dadelik ontvang en motorhuis toegewys.
Sep 2023
Handre F
Saam met vriende
4.8
Was baie lekker gewees. Was baie lekker gewees, baie vriendlik ontvang en die see view van die balcony af is baie mooi.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 439

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Breeze No. 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 950
R 1 950 R 1 560
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 20, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0ZDEzZmFlLWI3ODAtNDg0NC05NmZkLTI5NTJkZmFlMDAxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 950 nouVanaf R1 560 per nag (plek vir 5) 26 5 1 5 20 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.096631460861 18.303430217791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang