Sea Glimpse Yzer
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R275.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Funksies en partytjies word nie toegelaat nie.
Besoekers word slegs toegelaat indien dit vooraf met die eienaars gereël word.
Die tariewe sluit slegs verblyf vir 2 gaste per slaapkamer in, tensy anders versoek. Die eerste en tweede slaapkamer deel 'n badkamer. Spesiale versoeke vir 4 of minder gaste wat 'n tweede badkamer benodig, sal tot 'n ekstra koste lei. Gaste geniet die eksklusiewe gebruik van alle ander geriewe in die woonstel.
Let asb. dat ons in 'n woongebied is en gaste moet asb. die bure respekteer.
Wees asb. stil Sondae tot Donderdae tussen 22:00 en 08:00 en Vrydae en Saterdae tussen 23:00 en 08:00.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassen Island-rylaan 110, Pearl-baai, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap