Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shack

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sea Shack bied 'n unieke, omgewingsvriendelike glanskamp-ervaring op die randjie van die water in die Cape Columbine Natuurreservaat en verblyf word in 11 pragtige huisies gebied. Saans is die branders se gedruis hoorbaar en soggens die voëls se geroep. Die tarief sluit die toegangsfooi tot die natuurreservaat in.

Elke bekoorlike Sea Shack skep 'n rustige, idilliese atmosfeer en het slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n Cloud 9-matras en linne en is volgens 'n unieke tema versier. Agt van die eenhede het elk 'n koningingrootte-bed en 2 het elk 2 enkelbeddens.

Gaste het toegang tot 4 gemeenskaplike kleinhuisies met storte en omgewingsvriendelike toilette. Die warmwatersilinder werk met gas.

'n Gemeenskaplike boma met 'n goed toegeruste kombuis en 'n opwaskamer met 'n yskas, gasstowe, eetgerei, breekware en kookgerei is beskikbaar. Sea Shack is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en gebruik slegs sonkrag en gas. Selfsoonsein en -laaiplek is beskikbaar, maar haardroërs word ongelukkig nie voorsien nie. Gaste word aangemoedig om saans by die vuurput te sit en kook en kuier.

Sea Shack is sowat 5 km vanaf die bekoorlike kusdorpie, Paternoster. Strande en aktiwiteite soos voëlkyk, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, perdry en begeleide duinritte is naby beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lisle B
Saam met vriende
5.0
Love it! Love it! Love it! Absolutely amazing. Can't wait to make my next booking. We had such an amazing time with our friends, now, w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Lisle B
5.0
Lovely. Stunning. I will definitely return.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Martie D
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was the most memorable and we would highly recommend this place to others. What a wonderful experience and a beautiful place t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Sandra N
Saam met vriende
5.0
Absoluut die Eden van SA vir sielsrus. Die gasheer was uitstekend met enige navrae of versoeke. Spices was altyd daar om ons oral heen op ons stappies...
Sien meer
Nov 2023
Mark V
Saam met vriende
5.0
Lovely hideaway! Gorgeous glamping getaway in a sheltered cove. The cottages/shacks at Sea Shack are much more than "wooden tents'. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hesther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Shack het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2bb54a0bd95bb9f878c3f3510a35b4954081733364d3a16575fbdea0f48b216e7e3d6669a993010262619552f55c853d4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 Soldaten Bay Cape Columbine Nature Reserve 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.818752403488 17.855234409424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang