6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - San Lameer, Southbroom, KwaZulu-Natal, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sea View Villa is op die San Lameer Estate op die oewer van die Umhlangamkulu-strandmeer in Southbroom geleë. Die villa bied uitstekende selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met vriende of familie.
Die villa bied slaapplek aan 6 gaste, insluitend 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en die derde slaaparea op die tweede verdieping het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en daar is 'n aparte gastetoilet. Skoon gehaltelinne word voorsien.
Die leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het genoeg gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n onderdakstoep met buitetafels en stoele, 'n ingeboude braai en 'n ongelooflike see-uitsig. Daar is ook 'n rits strande, restaurante en winkels in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- San Lameer, Southbroom, KwaZulu-Natal, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea View Villa het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
San Lameer, Southbroom, KwaZulu-Natal, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang