Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabird Point

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabird Point, Groot Paternoster Punt Privaat Natururreservaat, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 100 R9 680 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seabird Point is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in 'n privaat natuurreservaat op die strand geleë is, 4 km vanaf Britanniabaai in die Weskus.

Die eiendom spog met fantastiese uitsigte oor die see vanaf meeste van die kamers en die dek. Dié strandvilla beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die badkamers het 'n stort of bad, met 'n wasbak en toilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, oond en stoof, en breekware en eetgerei. Daar is ook 'n ingeboude kaggel. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, en die sitkamer spog ook met 'n kaggel en banke om op te ontspan. Die leefarea lei na die dek wat na die strand lei.

Die natuurreservaat spog met meer as 5 km se strandfront, en is bekend vir sy skouspelagtige sonsondergange, stap- en bergfietsroetes om te verken. Die eiendom is ook ideaal geleë 9 km vanaf Shelley Point Gholfklub.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Seabird Point, Groot Paternoster Punt Privaat Natururreservaat, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seabird Point het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf R12 100
R 12 100 R 9 680
per nag (plek vir 6)
Vanaf R12 100
R 12 100 R 9 680
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabird Point, Groot Paternoster Punt Privaat Natururreservaat, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEkasTIKnidMqetdZ37lI0UfpgYIR2h25Vn2SbZERQIesYMo5wo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R12 100 nouVanaf R9 680 per nag (plek vir 6) 1 5 1 4 Seabird Point Groot Paternoster Punt Private Nature Reserve 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.741369139569 17.897339106336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang