Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabreeze

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Seabreeze
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.9/5
Leanne K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

A beautiful homely stay with the most amazing view.

Most beautiful view both upstairs and downstairs. Lovely spacious unit! Antoinette was an amazing host, sent us specials for the local restaurants and markets every day. We will be back!

Riaan C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Dit was baie lekker.

Antoinette was die beste gasheer ooit en baie behulpsaam. Sal definitief hulle aanbeveel. Ek sal weer wil kom kuier.

Seabreeze se terugvoer

Ons is so bly dat julle die tydjie in Keimond en Seabreeze geniet het. Julle was wonderlike gaste. Ons hoop om julle sommer gou weer te kan huisves. Groete, Antoinette.

Seabreeze
Johan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Lieflike woonstel en uitsig en ligging.

Baie lekker gebly. Baie netjies en ons gasvrou het gesorg dat alles regloop. Sal definitief weer daar gaan bly.

Elmarie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Reg op die see.

Ek wens ek kan 7 uit 5 gee vir die ligging. Die golwe "raas" heeltyd in jou ore en dis baie ontspannend. Die plek het alles wat jy kan nodig hê. Antoinette het ons vriendelik verwelkom en het baie voorstelle gestuur van dinge om te doen en eetplekke. Die Ngunis loop op die strand voor die huis verby. Ons hondjies het die beste vakansie ooit gehad. Ons sal graag weer wil teruggaan.

Seabreeze se terugvoer

Ons is so bly julle het lekker gekuier. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang.

Seabreeze
Christa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa V

Baie gereën, lekker gerus.

Gerieflik geleë teen strand, met uitsig uit hoofslaapkamer. Baie gerieflike blyplek, met solar krag, alternatiewe opsies vir elektriese hob en vol DStv-pakket - ideale plek vir begin van vakansie om te kan rus. Gasvrou baie behulpsaam met restaurantopsies en doendinge.

Frans B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Heerlike seekuier.

Goeie kommunikasie en aanbevelings van gasheer en aankoms het glad verloop, lekker rustig by keimond, Doublemouth-natuurreservaat pragtig, by Bayview Farm heerlik geëet, woonstel lekker geleë en netjies!

Braam D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Braam D

Heerlik gekuier - lieflike plek.

Pragtige vakansiehuis met alles wat jy nodig het. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons kuier gerieflik en onvergeetlik te maak.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Neptune Pad, Seebries Woonstelle kompleks, Keimond, 5260, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd458361bdf9d61238432ac3e7b4c00678685852a14350d058c55594b8e964058e3154940bb76dfa0b5451287cb246a04d8be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Neptune Road Seebries Woonstelle complex 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.684367024179 28.380022838487
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang