Seabrook 202
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seabrook 202 is 'n woonstel op die tweede verdieping in Margate, 'n kusdorp in KwaZulu-Natal. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n vakansie by die see.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n eetarea by die kombuistoonbank. Die kombuis is volledig met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus.
Gaste kan die dag op die strand deurbring, om die braaivleisvuur kuier, of by een van die restaurante in die omgewing gaan eet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 113
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- William O'Connor-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook 202 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor-rylaan, Margate, 4275, KwaZulu-Natal