Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 205

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seabrook Apartment 205 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dit bied 'n onbeperkte uitsig oor die Margate-hoofstrand, 'n peuter-kleuterbad en die amfiteater.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die aangrensende leefarea het gemaklike rusbanke met 'n TV en lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie. Bykomend is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaaklikheidsgeriewe.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • William O'Connor-rylaan, Margate hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 205 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e04078a8ab318f359c05ca9e6e587d53c35527bab128c7e65105c66baa4b8a62674f98f314b851f00c5577001abd1c9d73e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 William O'Connor Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.863465831335 30.370540616602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang