Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 404

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor-rylaan en Finnis-weg, Margate-hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R770 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seabrook Apartment 404 is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op die vierde verdieping van 'n veilige kompleks in Margate. Dit is gerieflik naby winkels, restaurante en klubs en bied 'n uitsig oor besienswaardighede soos Margate se hoofstrand, 'n kinderplonspoel en die amfiteater.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-sitarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel bied lieflike uitsigte oor die strand en branders met 'n balkon wat vanaf die sitarea bereik word. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoek van William O'Connor-rylaan en Finnis-weg, Margate-hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van William O'Connor-rylaan en Finnis-weg, Margate-hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8783a0a6e6aaa5a184c7f23a9d054f77035f55fc5bfe61e31b91f3890eb07d86f77bc70d824c236460b8dc42b50f46521824?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 7) Corner of William O'Connor Drive and Finnis Road Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.862982493251 30.370665717058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang