Seafever Holiday House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 155, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seafever Holiday House is by Beachweg in Amanzimtoti geleë. Dit bied gaste direkte toegang tot Amanzimtoti se hoofstrand, Splash Waterworld en verskeie restaurante.
Dié vakansiehuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet. Die huis is rolstoelvriendelik.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat gemeubileer is met 'n sitkamerstel en 'n TV geïnstalleer met volledige pakket DStv en pooltafel.
Die huis spog met direkte toegang tot die strand en het 'n alarmstelsel.
Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die ruim stoep het buitemeubels wat 'n perfekte onthaalarea maak en lei na die tuin met braaigeriewe. 'n Pooltafel is ook beskikbaar vir bykomende vermaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Priscilla Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 56
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kusweg 155, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seafever Holiday House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Athlone Park Amanzimtoti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 155, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang