Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 310

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 310 is ’n selfsorgwoonstel in Margate.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandstyl. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n uittrekbed in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, 'n toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moes asb. hulle eie handdoeke en toiletware bring.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en sitarea met 'n TV. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder bring.

Die eenheid het 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte.

Daar is een gratis parkeerplek vir elke eenheid. Ekstra parkeerplek en parkeerplek vir 'n sleepwa kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Verskeie braai-areas en betaalbare wasgoedgeriewe is beskikbaar.

Ander geriewe sluit 'n swembad met uitsigte oor die strand en 'n groot skaakstel in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 686

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 310 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fa48d0284b2cb2efc66250efcadebf5d550b4eeff33da3f33c2a2b9464c68a19440475daa5649d28024d547be6de31601ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863455490765 30.371092525131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang