Seagull 314
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R825 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seagull 314 is 'n selfsorgwoonstel in Margate.
Die eenheid outydse meubels en 'n strand-styl. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Daar is 'n uittrekbed in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, asook 'n toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware bring.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel en sitarea met 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder bring.
Die eenheid het 'n balkon met see-uitsigte.
Daar is 1 gratis parkeerplek vir elke eenheid. Ekstra parkeerplek en sleepwaentjieparkeerplek kan teen 'n ekstra fooi gereël word. Verskeie braai-areas en 'n wasgoeddiens met betaling is op die perseel beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit 'n randvloeiswembad met wonderlike uitsigte van die hoofstrand, asook 'n reuse-skaakstel in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 717
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 314 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal