Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaRenity

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate-boulevard 12, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SeaRenity is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is naby die strand, winkelsentrums, restaurante en kroeë en dis die ideale verblyf vir 'n gesinsvakansie.

Die komtemporêre woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Skuifdeure lei na 'n toegeboude sonkamer met 'n etenstafel en stoele en gaste kan hul maaltye daar geniet.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is 'n omsetter vir beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Verna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Beach Estate-boulevard 12, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach Estate-boulevard 12, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0099f625a48e1b8e317813347018208d75fc6303073daa99f6f453a33e39ece57af4b4e872ad387cfb581b502395ef098c0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 12 Beach Estate Boulevard Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792357122751 18.459008657147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang