Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seas the Day

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-straat 144, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seas the Day is 'n selfsorghuis met 'n sonkragstelsel op die Romansbaai Beach and Fynbos Estate in Gansbaai. Die landgoed word deur fynbos omring en spog met 'n asemrowende see-uitsig en vrylopende wild op die perseel. Dit bied ook eksklusiewe toegang tot 'n privaat, ongerepte strand van 3 km met wit sand en helder water.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n koffiemasjien met 'n gatis pakkie koffiebone en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n ruim leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en Netflix en 'n etenstafel.

Buite is daar sitareas, eetareas, braaigeriewe, 'n vuurput en 'n houtvuurwambad.

Nabygeleë besienswaardighede en aktiwiteite sluit staproetes en haaihokduik in. Of gaste nou op soek is na 'n romantiese wegbreek, verblyf vir die hele familie of 'n kuierhuis vir vriende, hierdie huis is ideaal.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Cormorant-straat 144, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cormorant-straat 144, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d4b4e81c706ed3fe2d6824443ab4e519e0c2e993f979f3f10613788ee6f5ec7133992171b342fb8d96ce2b6944ea6e5dc1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 8) 144 Cormorant Street Romansbaai Beach and Fynbos Estate 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.608966944982 19.335497580357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang