Seascape Cottage
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 31 Jul 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 500R2 625 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seascape Cottage bied selfsorgverblyf in 'n unieke en privaat kothuis, net 'n paar meter vanaf die see. Hierdie afgeleë kothuis is op 'n kleinhoewe wat oortrek is met fynbos en 'n lieflike see-uitsig bied. Die kothuis is 7 km vanaf Kleinmond en 6 km vanaf Bettysbaai.
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar i s'n stort in die badkamer.
Die kothuis het 'n kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en die eetarea lei na 'n stoep met meubels.
Daar is 'n panoramiese uitsig op die berg en oor die see.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ferreira Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Seascape Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap