Seascape Lodge 4
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Plott 22 Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R600 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seascape Lodge 4 bied selfsorgverblyf met 'n gedeeltelike see-uitsig in Uvongo en is net 400 m vanaf die strand geleë.
Dié eenheid is op die eerste verdieping en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelstapelbed vir kinders en 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n TV met Openview-kanale en lei na die kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank waar gaste hul maaltye kan geniet.
Verder kan gaste in die gemeenskaplike swembad baljaar of die braaigeriewe gebruik. Daar is 'n motorafdak aan die voorkant van die woonstel. Die Seascape Lodge is sentraal geleë naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plott 22 Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seascape Lodge 4 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Plott 22 Nicholson-laan, Uvongo Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal