Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaSide Self-Catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 125 resensies vir SeaSide Self-Catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sydney C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney C

Gerieflik.

Baie lekker gebly, dankie!

Leon G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Absoluut waarde vir geld.

Baie lekker gebly, skoon, netjies en goed toegerus.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Duizend dankies!

SeaSide Self-Catering
Nerina G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina G

Home away from home.

Comfortable, neat and clean, friendly staff, helpful.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Your feedback is dearly appreciated, Nerina!

SeaSide Self-Catering
Darren L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren L

Baie lekker.

Dit was baie lekker gewees om by SeaSide Self-Catering te bly!

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Feedback is dearly appreciated.

SeaSide Self-Catering
Engela C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela C

Sal nie weer op enige ander plek bly nie!

Ons het heerlik gebly!

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Your compliment is highly appreciated.

SeaSide Self-Catering
Crystal S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal S

As ek weer moet kies, kies ek weer Sea side. Absoluut asemrowend, netjies, gehalte.

Kon nie vir beter gevraag het nie.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Your review is highly appreciated.

SeaSide Self-Catering
Anchin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchin B

Die koeite werd!

Dit was 'n fantastiese wegbreek. SeaSide is ons plek van keuse elke keer as ons Port Nolloth besoek. Nooit teleurgesteld nie.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die optimistiese terugvoering.

SeaSide Self-Catering
Nicola S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S

Peaceful.

Peaceful stay at the end of a busy year. Great accommodation, one of the best in town. Close to the beach, close to town for a delicious meal at Sunsets at Fredricks or a massage.

Chantelle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B

Eenheid nie wat bespreek is nie.

Ek was baie ongelukkig omdat ek die Dolfyn eenheid geboek het en hulle dit vir iemand anders toegeken het wat langer as ons gebly het. Ek het juis die eenheid geboek aangesien die erf voor dit oop is en jy darem 'n see-uitsig het. Daar was ook probleme met die eenheid wat ons gekry het, maar dit is vinnig uitgesorteer nadat ons dit gerapporteer het. Ek sal net voorstel hulle maak die eenheid ordentlik (onder die banke) ook skoon. Ek kon dit darem self doen aangesien ek my koordlose stofsuier saamgevat het. Alhoewel ek ongelukkig was, sal ek hulle weer aanbeveel. Die eenheid is goed uitgelê. Ons het na die chaos tog lekker gebly! Die solar is ook darem 'n pluspunt, en alhoewel daar watertekorte is, het ons darem altyd water gehad.

John A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John A

Lekker veilig, netjies en skoon.

Lekker naby die see en veilig. Netjies nuwe eenhede.

Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie M

Amazing!

Absolutely awesome. Received service over and above expected. Spotless unit. Right on the beach with your own entrance. Very friendly, helpful people.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day Angie
Thanks for your review. Looking forward to accommodating you again. It was a pleasure to accommodate you and your husband. Regards, SeaSide

SeaSide Self-Catering
Lesego Herold M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego Herold M

SeaSide Self-Catering it's a place to be. Quite a nice place to visit. Me and my family really enjoyed it. Thanks to SeaSide Self-Catering.

Keep up the good work everybody. Would love to visit you.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day Lesego. Thanks for your review. Looking forward to accommodate you again.
Regards SeaSide

SeaSide Self-Catering
Lorenzo L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo L

Fantastiese ligging en baie netjiese huis.

Die plekkie was baie netjies, skoon en net 'n plesier om daar 'n paar aande deur te bring. Dit was so indrukwekkend dat ons sommer 'n ekstra nag bespreek het. Dit het alle geriewe wat jy nodig het. Die ligging was baie goed, kinders kon gemaklik na die strand toe stap en speel. Sekuriteit is ook uitstekend met 'n sekuriteitsmaatskappy wat gereeld die perseel patroleer. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Vele danksegging vir die optimistiese en goeie terugvoering. Waardeer dit opreg.

SeaSide Self-Catering
Christopher M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher M

Peaceful and quiet.

Place is very clean and quiet.

Salome A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome A

Baie aangenaam.

Sal weer teruggaan vir 'n vakansie met my familie.

Alet B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Netjies, ruim , heerlike beddens.

Vriendelike personeel en ons is hartlik ontvang. Daar is moeite gedoen met ons verblyf.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Alet vir jou mooi terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om julle sommer gou weer by ons te akkommodeer.


Groete Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Petro S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Baie gerieflik en skoon.

Eenheid was absoluut netjies en skoon met alle moontlike geriewe. Ligging is ideaal, teen die see, met die see net agter die oorkantste huise.

Pete H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pete H

Comfortable, clean accommodation. Friendly hosts.

We received a good welcome. the accommodation is very comfortable and clean. Beach walk close by.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day Pete

Thank you for you review. Good to know that you were happy staying with us.

Regards
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Demetri S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demetri S

Baie lekker.

Baie dankie vir die mooi en skoon woonstel, sal julle aanbeveel aan enige iemand.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Demetri

Baie dankie vir jou kommentaar. Bly ons kon vir julle dit lekker maak.

Groete
Amanda
Seaside Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Renier W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier W

Uitstekende wegbreek.

Met aankoms was plek baie netjies, en veilig, en nie te ver van die see af nie, baie mooi badkamers en gerieflike braai-area. Uitstekend vir 'n familiewegbreek of vir 'n paartjie wat 'n blaaskans nodig het.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Renier

Baie dankie ons is baie bly dat ons vir julle 'n uitstekend verblyf kon bied.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Bernelee S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernelee S

Fantasties verby!

Veilige area, kinders kon buite speel. Baie netjiese plek, waarde vir die geld. Geen probleme ondervind nie. Vriendelike en behulpsame personeel.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie môre Bernelee
Baie dankie vir jou "review", ons waardeer dit regtig. Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Groete,
Amanda,
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Elreth S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elreth S

Excellent.

Friendly people - very helpful. Clean and fully equipped. Thank you.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir jou goeie terugvoering. Ons waardeer regtig baie.
Hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Yolande B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B

Fantastiese self-catering.

Baie netjiese sefsorgeenheid. Dit is ons tweede keer dat ons SeaSide Self-Catering gebruik en dit stel nooit teleur. Eenheid is toegerus met alles wat jy nodig mag kry.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Yolande
Ek is baie bly julle het weereens lekker gebly by ons.
Hoop om julle sommer binnekort weer te sien.

Groete Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Pieter D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Netjies en baie skoon, vriendelike ontvangs.

Beslis aan te beveel, netjies. Alles wat jy nodig het is daar en nog meer. Vriendelike en professionele ontvangs.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Pieter

Baie dankie vir julle rating ons waardeer dit opreg.
Bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer.

Vriendelike Groete
Amanda
Seaside Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Danien M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien M

Netjies, skoon en gerieflik.

Was regtig goed ingerig met skoon linne en goeie matras.

Morne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Baie skoon en goed toegerus.

Ons het baie lekker gebly saam met vrou en twee tieners. Die eenheid het alles wat jy nodig het en was mooi skoon.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Morne
Ek is bly dat julle die verblyf geniet het.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Cladjeena V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cladjeena V

Asemrowend.

Sal beslis weer kom. Alles was net tops!

Leon C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon C

Baie aangenaam en die ligging is baie goed.

Personeel kom eers 09:00 op kantoor en dit maak dinge moeilik as jy vroeg wil vertrek.

Gert B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B

Plek was skoon en netjies. Amanda was baie vriendelik en behulpsaam.

Ons het net oorgeslaap. Sal volgende keer langer wil bly.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie môre Gert

Baie dankie vir julle terugvoering ons waardeer dit op reg.
Sien uit om julle volgende keer vir langer te kan akkommodeer.

Vriendelike Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Catriona K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catriona K

Best place to relax and enjoy.

Had the best birthday with my friends. The only problem we had was that the internet was a bit slow. Furthermore, I would recommend anyone to stay at these lovely flats.

Jolandi Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jolandi Y

Ons het baie lekker gebly.

Eenhede is goed ingerig, Baie skoon en netjies en mooi modern. Kort afstand na die strand was baie gerieflik.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Jolandi

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Fanie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Lekker verblyf.

Dolphin - Ons het baie lekker gebly.

Tracey P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey P

Comfortable and well situated.

Seagull cottage is on the beach which is lovely. The municipality could do to pick up the litter on such a lovely beach, but the view is lovely as were the sunsets. The cottage is well equipped and has solar and an inverter so not affected by loadshedding and good Wi-afai. All in all a comfortable, lovely stay.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day Tracey

Thanks for you review. It was good to have you as guests. Hope to see you again.

Regards
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Grant V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant V

Friendly staff, units very clean and safe.

Added bonus was the new solar installation.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good morning Grant

Thanks for your rating. Hope to see you in the future.

Greeting SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Jaco L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

So tuis soos by jou eie huis.

Dit was ons vierde vakansie by Seaside Self-Catering. Soos altyd is ons baie vriendelik ontvang en was ons vakansiehuisie baie skoon, vars en netjies. Daar was toevallig 'n watertoevoerprobleem tydens ons vakansie (nie die skuld van Seaside Apartments nie) die eienaars het uit hul pad uit gegaan om vir ons water in te koop in tanks en te voorsien terwyl die hele distrik deur 'n waterkrisis gegaan het. Die waterprobleem kon potensieel ons hele vakansie waarvoor ons 'n jaar uitgesien het bederf het maar agter die skerms was Seaside Apartments kliphard besig om te verseker dat ons vakansie nie bederf word nie. Ons sal elke jaar terugkeer omdat ons weet ons kan op hul puik diens en vriendelikheid staatmaak.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Jaco

Baie dankie vir jou goeie terugvoering ons is bly ons kon julle vakansie aangenaam gemaak het. Ons glo en vertrou dat die probleem nou uitsorteer is en sien uit om julle weer Desember te kan ontvang.

Groete Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Tania R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania R

Netjiese, pragtig skoon huis met niks te kort en 'n asemrowende sonsondergang daarby!

Vir so 'n klein dorpie met die minimum winkels was ons aangenaam verras met hoe mooi die dekor in die huis is, met absoluut niks kort nie. Ons kon sien daar is trots in die persoon(e) wie die huis skoonmaak en gereed maak vir nuwe gaste. Die beste was die pragtige sonsondergang terwyl ons braai. Ons sal beslis weer gebruik maak van SeaGull. Baie dankie. Ons het ook baie veilig gevoel met die huis se diefweringstelsels. Ons sal beslis weer gebruik maak van.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit. Sien daarna uit om julle weer te akkommodeer.
Groete, Amanda van SeaSide Self-catering

SeaSide Self-Catering
Kathryn B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn B

Had a pleasant slay.

The unit was clean and spacious.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day Kathryn,

Thank you for your feedback. Hope to see you soon.

Regards,
Amanda

SeaSide Self-Catering
Petrowelma B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrowelma B

Fantastiese atmosfeer.

Baie lekker karakter en mooi afwerking van eenheid met alles wat nodig is. Puik diens.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie Ronel, ek is bly julle het lekker by ons gebly. Kom kuier gerus weer.

Groete, Amanda.

SeaSide Self-Catering
Sandra C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra C

Good.

We left a day early, as there was nothing to do in Port Nolloth and the unit was very cold. It needs heating in winter.

Tshegofatso M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso M

Really enjoyed our stay.

The environment is good for people who want to unwind from the every day busy life. Quiet and peaceful.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day Tshegofatso,

Thank you for your good review.
Hope to see you again.

Regards,
Amanda

SeaSide Self-Catering
Mike V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike V

Op die see.

Die eenheid wat ons gekry het, het 'n direkte see-uitsig met 'n uitgang direk op die strand van McDouglebaai. 'n Gemaklike en ruim eenheid met buitebraai-geriewe terwyl jy die sonsondergang oor die see kan waardeer.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Mike

Ons is so bly julle het by ons geniet.
Ons sien julle sommer gou weer.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Verushca J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verushca J

Dit was baie, baie lekker.

Ons het in Oester gebly. Die plekkie het als wat ons nodig gehad het. Dit was baie gerieflik en veilig. Die beddens was sag en gemaklik en stort was heerlik warm. Ek sal definitief weer terug gaan. Dankie Seaside ons het 'n fantastiese tyd gehad.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Verushca vir jou terugvoering. Ons is baie bly jy het lekker gebly. Sien uit om jou weer te akkomodeer.
Baie dankie vir die mooi skoon unit wat jy vir ons gelos het.

Groete
Amanda
Seaside Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Neil L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil L

Uitstekende, skoon en pragtig netjiese akkommodasie. Baie vriendelike ontvangs en doen regtig moeite om jou tuis te laat voel.

Vriendelike diens, skoon akkommodasie, uitstekend geleë en personeel maak seker die plek is silwerskoon en dat jy alles het wat jy benodig.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Neil en Sandra watter aangename gaste was julle nie.
Ons is bly ons kon in al julle behoeftes voorsien het.

Sien julle sommer gou weer.

Groete Amanda
SeaSide Self-catering

SeaSide Self-Catering
Marisha S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisha S

Verwagtinge oortref.

Eenhede was netjies, goed toegerus en veilig. Ons was met goeie en vriendelike diens ontvang. Sal beslis weer daar oornag.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie Marisha.
Bly julle het dit geniet en het veilig gevoel.
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer
Groete
Amanda

SeaSide Self-Catering
Brian V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V

The only place to stay in Port Nolloth.

From arrival to departure, everyone was exceptionally helpful and friendly. The unit was super-clean and felt very safe. Amanda and Eddie went out of there way to give us the best valuable unit (away from building noise and with an ocean view). We would highly recommend staying here. Thank you Amanda, Eddie and all your staff for making our stay extra special.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Brain
Baie dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit en dit was vir ons lekker om julle te akkommodeer.
Sien uit om julle in die toekoms weer te akkommodeer.
Groete
Amanda

SeaSide Self-Catering
Elizabeth N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth N

Het lekker gebly.

Die gaste by Sardien-eenheid noem dat daar by die braai 'n lig geplaas word en dat daar nie 'n oond wanneer daar gebak word nie.

Levona B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Levona B

Clean, practical and well equiped and close to the beach. WiFi will be a bonus in the future.

Marelize was and excellent host, always in contact and present if we needed anything. Super clean, close to beach and loved the braai area. We will be back.

Franene M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franene M

Rustig, vredevol, lekker.

My man braai altyd op eie rooster en Seaside ek moet se jul braaiplekkie was mooi skoon, baie dankie. Sal net 'n strykplank en yster dalk in sit.

Robert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M

Besigheids trip.

Fantastiese units. Baie netjies. Met see uitsig by sommige units.

Annalize K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize K

We had a lovely stay at Seaside Self-Catering, perfect for what we needed.

Good location, clean and secure.

Ranay B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ranay B

Fantasties en rustig.

Dit was 'n aangename tyd, kon rustig kuier. Sal definitief dit aanbeveel.

Micheal C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micheal C

Fantasties vanaf die oomblik van aankoms tot vertrek.

Rustige, veilige omgewing.

Jurgens R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens R

Baie mooi netjies en goed ingerig.

Baie skoon eenheid met goeie veiligheid. Naby die see.

Jonette L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonette L

Rustig en ontspanne.

Pragtige, veilige blyplek reg langs die strand. Ons het heerlik ontspan. Dankie.

Carly C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly C

Asemrowend.

Netjiese selfsorgplekkies, ons het dit baie geniet by SeaSide Self-Catering.

Belinda L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Fantasties. Sal weer daar gaan bly.

Die ligging is perfek. Die hekkie wat toegang tot strand verleen is baie gerieflik. Mooiste uitsig. Waarde vir geld.

Deon B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Veilig, netjies.

Baie mooi plekkie, lekker prakties. Het baie lekker gebly het ons hondekind saam gehad. Geen probleme gehad nie. DIe hondjie was ook veilig alleen by die huis. Sal beslis weer daar bly.

Wynand B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand B

Goeie diens, lekker possie van jou huis na jou huis!

Baie lekker plekkie van jou huis na jou huis!

Natasha S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha S

Dit was baie lekker by SeaSide. Ek sal enige iemand dit aanbeveel!

Die plek was baie netjies en veilig, baie goeie diens was ook gelewer.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Natasha

Baie dankie vir jou terugvoering, ek is baie bly julle het julle tyd by ons geniet.
Sien uit daarna om julle weer te kan akkommodeer.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
James M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M

Dit was wonderlik.

Ek sal enige iemand daarnatoe verwys.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Good day James,
Thank you for your good review.
Regards,
Amanda

SeaSide Self-Catering
Natie L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natie L

Baie lekker gebly.

Mooi uitsig oor die see.

Fredenicia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fredenicia V

Fantastiese, stil omgewing en pragtige plek.

Verblyf is baie netjies en perfek vir 'n naweekwegbreek.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Fredenicia

Ons is regtig bly julle het julle tyd by ons geniet.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Tinus T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus T

Die wooneenheid was puik.

Ons het ons tydjie daar geniet.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeie dag Tinus

Ons is so bly julle het lekker by ons gekuier. Sien uit om julle sommer weer gou te ontvang.

Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Marna S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna S

Was baie lekker rustig.

Die swak sein net 'n probleem. Was nie bewus die sein is so sleg nie. Moes ry na beter sein om e-posse uit te kry.

Ralph S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph S

Nice and quiet place to stay. Enjoyed the evening walks on the beach and the sunsets.

Loadshedding was a major letdown. Owners very helpful. Unit we stayed in the stoep was enclosed allowing us to enjoy the afternoon sun and sitting under cover while we were busy braaiing.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Ralph
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly ons kom julle kuier by ons aangenaam gemaak het.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Amanda
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Juliet S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juliet S

Dit was baie lekker, ons het dit baie geniet.

SeaSide Self-Catering het in al ons behoeftes voorsien en dit was netjies en skoon. Net 'n jammerte vir die loadshadding, dit was al negatiewe ervaring.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Goeiedag Juliet

Baie dankie vir julle goeie terugvoering.

Groete, Amanda.
SeaSide Selfcatering

SeaSide Self-Catering
Kabelo M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kabelo M

The facilities were clean and comfortable but, found it difficult to get a hold of the property owners when needed.

Needed an iron, which often comes standard with a guest house but nothing was in the house.

Phomolo M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phomolo M

The place was good.

DStv channels need to be unlocked.

Landi S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Landi S

Die staf is nie behulpsaam nie.

Dus 'n lieflike plekkie ons het heerlik gekuier. Net jammer ek moet nou baklei om my breekskadedeposito terug te kry.

Antoinette L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette L

McDougal voorwaar aangename verassing.

Was aangenaam verras oor McDougalsbaai.

Jaco L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

5-ster.

Derde keer dat ons tuisgaan by SeaSide en dit het geen gelyke nie, wooneenheid het alles wat jy nodig het en ligging is naby aan die see, die personeel is ook baie vriendelik en behulpsaam.

Frank H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H

Onvergeetlik.

Absoluut waarde vir geld. Eenheid is ruim met alles wat mens benodig vir 'n onvergeetlike tyd saam vriende en familie.

Nicolaas E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas E

Uitstekende verblyf met alles tot jou beskikking.

Lieflik toegeruste eenheid met uitstekende fasiliteit. Goeie diens en pragtige omgewing en mense. Sien uit om weer te kan kom.

Shandre V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre V

Heerlik gebly. Dankie.

Heerlik gerus. Blyplek was puik soos gewoonlik.

Juan-lee M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-lee M

Heerlik

Die bestuur was baie ordentlik en het ons tuis laat voel.

Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Great.

Ontvangs was great en alles baie gerieflik.

Deoleen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoleen V

Dit was baie lekker.

Dit was baie meer as wat ons verwag het.

Elchoir B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elchoir B

Puik.

Baie netjiese akkommodasie en vriendelike diens. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Trish B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish B

Enjoyable

Staff were friendly, helpful. Facilities excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Genotvol

Personeel was vriendelik, hulpvaardig. Geriewe uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charlotte T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte T

Warm vriendelike ontvangs. Lieflik, netjies en veilig.

Sien sterre.

Dineo M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

Baie netjies en veilig.

Ons kuier was baie lekker, ons het baie tuis gevoel en was nie baie gelukkig om terug huistoe te gaan nie. Sal beslis weer gaan.

Anton B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Baie Lekker!

Ons het net nie die eenheid gekry waarvoor ons gevra het nie.

Rajiv D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajiv D

Very relaxing. Clean and cosy place.

Enjoyed the setting of the accommodation. Clean and very cozy and private. Very secure as well. Thanks to Marelize for the friendly service rendered.

Johan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantastiese akkommodasie.

Waarde vir geld en baie netjies. Woonstel is goed toegerus.

Mark G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Heerlik! Gasvryheid en skoon!

Dit was so verblydend om in ‘n skoon, netjiese plek in te stap! Gerieflik en genoeg kaste! Veilig! Die personeel was vriendelik en Marilize het ons dadelik welkom laat voel! Waardering vir die gerief en gasvryheid!

Jacques P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P

Netjies met alles funksioneel en goed onderhou.

Baie aangename tyd. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sou oond dalk waardeer het in eenheid.

Louise V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie netjies, als wat jy nodig het, ruim genoeg!

Baie lekker gekuier en sal enige tyd Seaside aanbeveel!

Chris N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Die eenheid was splinternuut en was toegerus met als wat ons nodig gehad het. Gereelde skoonmaakdienste was ingesluit. Ons het lekker gerus en sal weer gaan!

Die straat waarin Seaside Self-Catering geleë is kan redelik besig raak en soms pla as jy hou van privaatheid en stilte.

Nico B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico B

Ons het baie lekker gebly. Baie skoon en netjies.

Kan hier bly om al die omliggende plekke te gaan besigtig soos Alexanderbaai Hondeklipbaai en Kleinsee.

Tebogo K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tebogo K

Good.

Place is clean and safe.

Renier K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier K

Pragtige plek, lekker gerus.

Pragtige plek, is net jammer oor die bure wat ons gekry het wat heeldag gedrink en gevloek het. Die eenheid is pragtig en mooi opgepas.

Jacques R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques R

Was netjies, alles baie nuut. Sal weer daar oorslaap.

Netjies, nuut en skoon. Alles wat nodig is.

Rudi V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Baie lekker, skoon en netjies.

Ons sal beslis weer met 'n volgende vakansie die eenheid bespreek, hulle kan dalk net 'n waaier in die huis sit, maar dankie dit was great gewees.

Anne-marie G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie G

Ongelooflik mooi, skoon en loopafstand vanaf die see.

Nuwe eenhede, skoon, netjies, ruim en pragtig ingerig. Vol geriewe met 'n wasmasjien en stofsuier ook. Dit is ook netjies met ’n buite-braai, onderdakparkeerplek en ’n elektriese heining, asook ’n alarmstelsel.

Saretha F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretha F

Fantastiese plekkie, modern en goed uitgerus.

Sal definitief weer gebruik maak van jul dienste en dit ook sterk aanbeveel!

Tendai M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tendai M

Best customer care, security. Clean and quiet.

Will visit again definitely. The owner of SeaSide is very friendly and accommodating. The place was very clean beyond our expectations. It is so quiet with the sound of the ocean only which is nearby the units. We enjoyed and the kids really enjoyed the stay.

Faith T - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faith T

We had a good time. Wish we were there for longer.

On arrival we were welcomed by a friendly manager, she was so good. The location was the best and the apartment was clean. The kitchenette had everything - it made our life easier.

Jaco L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Baie lekker!

Baie lekker, goed toegerus, kon lekker uitrus!

Ilona H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona H

Baie vriendelik, skoon en netjies sal dit definitief aanbeveel.

Dankie vir jou vriendelikheid, Suzanne.

Ester V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester V

Fantasties!

Baie dankie vir die pragtige en bekostigbare chalet waarin ons tuisgegaan het. Alles is baie modern en netjies en toegerus met baie meer as wat mens nodig het. Die personeel is uiters vriendelik en sal enigiets doen om jou tuis te laat voel. Dis baie veilig en dus hoef mens oor niks bekommerd te wees nie. Ons het ons hondjies saamgeneem en daar is 'n ruim grasperkie waarop hulle kon baljaar - die hondjies is net so vriendelik verwelkom soos ons. Voorwaar 'n plek om aan te beveel en ons sal vir seker teruggaan!

Cecil N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Excellent.

Very well and very nice!

Laetitia V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Netjies, gerieflik en goed toegerus.

Heerlik ontspanne, netjies, kan plekkie hoogs aanbeveel. Rustig en baie veilig. Goed toegerus, hartlike gasvrou.

Eugene N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Die plek was netjies en skoon.

Dit is duidelik dat die instansie goed in stand gehou word.Sal vir seker weer in toekoms weer van instansie gebruik maak.

Basil C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil C

December family vacation.

Clean unit, quiet and relaxing and very close to beautiful views of seaside and village. Would definitely recommend to anyone willing to make the trek to this beautiful part of the country.

Katlego M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego M

Excellent.

Excellent service with clean chalet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Uitstekende diens en 'n skoon chalet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Daniel S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

The unit was stunning, clean and we were surprised by the modern furnishings.

We will definitely be back. The units are newly build with good security. It provides a sense of having your own modern fully furnished beach house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eenheid was pragtig, skoon en ons was verbaas oor die moderne meubels.

Ons sal beslis terug wees. Die eenhede is nuut gebou met goeie sekuriteit. Dit bied 'n gevoel van 'n eie moderne, volledig gemeubileerde strandhuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Hettie O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie O

Veilig, pragtig, netjies en skoon.

Baie lekker gebly by Mossel. Personeel is vriendelik en hulpvaardig. Chalet is baie netjies en skoon.

Robin M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M

Baie aangenaam en veilig, rustige ontspanne atmosfeer.

Huis baie netjies en veilig. Sal dit aanbeveel vir rustige ontspanning.

Betsie M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie M

Fantasties.

Voel veilig en tuis daar.

Tshireletso H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshireletso H

Everything was perfect. I am glad I chose SeaSide Self-Catering.

See stars.

Mario L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mario L

Gerieflik.

Pragtige verblyf. Ons het 3 eenhede gehuur en dit was netjies en gerieflik. Die watertoevoer in Oester was egter pateties.

Andrea B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea B

Heerlik gebly.

Die eenhede was baie netjies en ten volle toegerus. Ons as gesin het als gehad wat ons nodig sou hê. Die feit dat daar 2 badkamers is, was vir ons 'n definitiewe pluspunt. Toekomstig sal ons vir seker weer daar bly.

Jaco L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Ons wooneenheid was fantasties, pragtig skoon, mooi gemeubileerd en ons is baie tuis laat voel! Ons kannie wag om weer te kom nie!

Baie dankie vir 'n heerlike vakansie, ons het ons verblyf verskriklik geniet. Alles was perfek en beter as verwag. Alles was baie netjies en in stand gehou, kon nie vir beter vra nie!

Jeanne T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanne T

Heerlike, gemaklike gesellige verblyf.

Baie netjies, gerieflik, skoon en gemaklik! Die stoepie met braaiplek is goed beskut teen die wind. Dit is jammer daar is nie 'n see-uitsig nie, maar mens hoor darem die see en binne 50 m se stap is jy op die strand.

Odette V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V

Rustige plekkie.

Dit was ons eerste keer in Port Nolloth. Baie stil dorpie en nie regtig iets om te doen nie. Die verblyf het aan ons behoeftes voldoen, net jammer dat jy nie 'n see-uitsig het nie. Die eenhede is goed ingerig.

Thomas S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S

Dit was pragtig.

SeaSide Self-Catering was die rede hoekom ons verblyf in Port Nolloth so asemrowend was. Die blyplek is pragtig, skoon en baie netjies. Ons het vreeslik lekker gebly. Dit was altyd lekker om na daai lang stappies op daai fantastiese mooi lang strande terug te keer na ons blyplekkie. Die eienaars en mense wat daar werk was van dag een tot en met ons laaste dag vreeslik vriendelik en baie hulpvaardig. Hierdie is 'n moet vir almal wat Port Nolloth besoek en ek sal definitief weer terugkom. Baie dankie julle, dit was regtig 'n baie lekker blyplek!

Elaine C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

Heerlik.

Alles was perfek en ons sal dit beslis aanbeveel.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te kan akkommodeer.

SeaSide Self-Catering
Anne-marie C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie C

Lieflik.

Sien sterre.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat SeaSide Self-Catering waarde vir u geld gebied het.

SeaSide Self-Catering
Rita K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita K

Lekker rustig gekuier.

Ons was vriendelik ontvang. Die eenheid was baie netjies en goed toegerus. Kan dit definitief aanbeveel as jy 'n rustige vakansie wil geniet.

Eddie E - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie E

Behalwe dat dit bitter koud was het ons lekker gekuier.

Al die geriewe was uitstekend. Het selfs 'n verwarmer voorsien om huisie warm te maak. Net baie ver om te ry en geen blomme om te sien nie.

Monica S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S

Splinternuut.

Baie netjiese, nuut geboude akkommodasie. Personeel baie hulpvaardig. Baie veilig.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

More Me Schwartz,

SeaSide wil u graag bedank vir die terugvoering, dit was vir ons 'n plesier om u te kan akkommodeer. Ons hoop en vertrou om u weer in die nabye toekoms te sien.

SeaSide Self Catering

SeaSide Self-Catering
Henk B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Henk B

Netjies, skoon en prakties.

Jammer daar was geen see-uitsig, of enige uitsig uit die eenheid. Egter naby aan die strand.

Chris V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie lekker drie nagte slaapplek.

Ons toer met motorfietse so ons soek skoon, netjies en 'n lekker bed om in te slaap. Die huisies is nuut so dit is baie netjies.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons vertrou dat SeaSide Self-Catering waarde vir u geld gebied het.

SeaSide Self-Catering
Gerrit C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit C

Was puik!

Sien sterre.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering en u SeaSide Self-Catering ondersteun het. Vertrou dat ons u in die toekoms weer sal kan akkommodeer.

SeaSide Self-Catering
Chris C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C

Pragtige akkommodasie van hoë kwaliteit.

Uitstekende, pragtige akkommodasie. Goed geleë. Sou baie graag langer wou bly.

SeaSide Self-Catering se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering, dit word waardeer.

SeaSide Self-Catering
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kobus Meiring-straat, McDougalls Bay, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff6d630dd7f145f59d4890329379bd9660b3c9f7e5598beffdbecbfc12512ed67000b97f7c0d98aee10cbcc608154c91299?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 125 5 1 5 Kobus Meiring Street McDougalls Bay 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.27744 16.88038
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang