Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverstone Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Riverstone Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sureshnee N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sureshnee N

Amazing, relaxing and comfortable. Well worth the price we paid for the weekend.

Absolutely loved our weekend. The cottage was comfortable and neat with all amenities that one would need. Also very close to Nelson Mandela Capture Site and Piggly Wiggly, making this the ideal location if you are sightseeing. The farm itself is beautiful and tranquil with 2 cute Jack Russells and some buck. We were left little treats for Women's Day. Thank you for an amazing stay.

Ineke J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke J

Netjiese verblyf wat aan al jou behoeftes sal voldoen.

Rudi en Julia het uit hulle pad gegaan om die verblyf vir ons heerlik te maak. Ons kon selfs ons toypom saamneem en ons was juis daar vir my dogter se duathlon kampioenskappe. Hulle het ook geen probleem daarmee gehad dat sy gou kon stort na die duathlon nie. Dit was heerlik stil en rustig op die plaas en ons het lekker kon kuier om ons vuur waarvoor hulle ook hout voorsien het.

Riverstone Farm se terugvoer

Dankie Ineke, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.

Riverstone Farm
Gregory B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory B

Very enjoyable stay.

We were pleasantly surprised at the beautiful setting and lovely clean accomodation. Jill and Hannes were wonderful hosts. The breakfasts were good as well.

Wynand V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Die ligging is baie goed met baie om te doen en te sien in die omgewing.

Ons het die kuier baie geniet. Daar was geen probleme nie en alle interaksies was baie aangenaam.

Sarah B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarah B

Relaxing and cosy farm cottage.

Riverstone Farm is a peaceful retreat. The cottage was homey and cosy but felt modern at the same time. The host is a great host. Our girls loved running around outside and playing with the dogs. The location is great, just 5 minutes from the Piggly Wiggly centre. We would have loved to have stayed longer.

Riverstone Farm se terugvoer

Thank you, Sarah, for your lovely review.

We enjoyed having you on the farm and hope you will be back soon.

Riverstone Farm
Taryn C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C

Relaxing weekend on a beautiful farm.

Hannes and Jill are superb hosts: warm and very kind to my kids. The accommodation was clean and comfortable. The kitchen was equipped with the basics. The farm is beautiful and well-maintained for the kids to run around and search for fallen pecan nuts. The river meanders through the farm and was a treat to see the impala, waterbuck and very friendly donkeys graze. Hannes was very informative about the area and recommended some good spots. The kids are keen to visit again, as are we!

Riverstone Farm se terugvoer

What a wonderful family to host. We did not even know they were on the farm. You are welcome back anytime.

Riverstone Farm
Andrew R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

A beautiful location.

The unit was clean and very comfortable.

Adriana T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana T

Baie beïndruk.

Hannes is 'n gawe gasheer en alles was pynlik netjies, gerieflik, skoon en verwelkomend.

Lindy L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy L

Stil, rustige atmosfeer in pragtige natuurskoon.

Wonderlik ontvangs deur Hannes en eggenoot. Syt selfs saam my tieners gaan naartjies pluk. Netjiese, gesellige kamers en pragtige dekor. Bella, die hond, het lekker saam kids baljaar en het gereeld kom hallo sê. Bella is baie vriendelik en goedgemanierd. Stil en rustige atmosfeer en pragtige ligging. Veilig gevoel.

Riverstone Farm se terugvoer

Was wonderlik om al die atlete te ontmoet en hulle goeie maniere. Dankie dat julle my cottage gelaat het soos julle ingekom het.

Riverstone Farm
Suzette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette V

Baie vriendelik en behulpsaam, netjies en rustige veilige omgewing.

Baie lekker gebly in 'n natuurskone rustige omgewing. Eienaars is baie hulpvaardig en gasvry en vriendelik. Eenheid was skoon en baie netjies.

Linkie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linkie V

Baie lekker gekuier.

Ons het heerlik gekuier in 'n netjiese plek met alles wat jy nodig het. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker die plekkie aanbeveel.

Riverstone Farm se terugvoer

Was so goed om julle te ontmoet. Dankie vir die skoon cottage na jou vertrek. Hoop ons sien julle weer.

Riverstone Farm
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Uitstaande.

Heerlike plek, goed geleë om Natal Midlande te verken. Eienaar ken ook al die weggesteekte juwele wat af van hoofpad is. Werklik die moeite werd.

Melanie M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

Perfect overnight or weekend stay.

The only complaint is that it's advertised to sleep 4 but the sleeper couch in the lounge is tiny, not suitable for 2 average size adults. Everything else was great, well equipped cottage in beautiful surroundings. We didn't have time to explore the area but next time will.

Gerhard V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Gerieflik, skoon en eienaars behulpsaam.

Mooi omgewing, naby belangrike besienswaardighede. Eienaar en sy vrou is vriendelik en behulpsaam. Sal graag weer daar oornag.

At N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At N

Baie goeie waarde vir geld. Netjies en vriendelike diens.

Die plasie is slegs so 3 km uit die village. Ons het sommer eiers en groente by die plaasstal langsaan gekoop. Die hele area is pragtig met baie interessante stopplekke. Dit het ons een en 'n driekwart uur geneem om by Scottburgh uit te kom die volgende oggend wat die doel was om die aaklige verkeer te vermy, en indien jy 6 uur in die oggend wegtrek, is dit maklik na die Suidkus. Perfekte oornagplek. Hannes se kommunikasie en diens was baie flink.

Riverstone Farm se terugvoer

Dit was 'n absolute plesier om jou te huisves. Baie netjies en vriendelik. Hoop om hom weer te kan verwelkom.

Riverstone Farm
Aruna B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aruna B

Peaceful.

Ideal location to spend time in the Midlands.

Paul H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul H

Baie aangenaam ontvang, baie vriendelik en baie netjies.

Die gastehuis is pragtig en 'n plesier om in te bly, baie vriendelike ontvangs en sal beslis weer daarvan wil gebruik maak in die toekoms as ons weer in daardie rigting gaan.

Riverstone Farm se terugvoer

Baie dankie Paul. Dit was regtig 'n plesier om julle te huisves. Ek hoop om julle weer te sien.

Riverstone Farm
Leigh H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh H

Pleasant.

The rooms were well appointed but unfortunately our bathroom was separate. Warmer blankets were on the bed and ensured we did not get cold at night. . The Wi-Fi was up and down when we were there.

Riverstone Farm se terugvoer

Thank you for your good review. On the portal, it says the room shares a bathroom.

Riverstone Farm
Brett H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brett H

Peaceful area, comfortable cottage and great hosts. Thank you Hannes and Jill!

Has a nice stretch of river frontage and awesome purpose built wedding/birthday venue.

Caroline B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline B

It was a pleasant stay. Owners were very accommodating and friendly.

Did expect an English breakfast but only comes with a continental breakfast. So was a bit disappointed with that.

Riverstone Farm se terugvoer

Sorry for your disappoint, but it clearly says Continental breakfast and not English when you book.

Riverstone Farm
Desiree M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Desiree M

Baie veilig en welkom gevoel.

Ek sal Seasons Farm Bed & Breakfast verseker aanbeveel. Ongelooflik netjies en mooi skoon en baie vriendelik. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar gaan bly.

Stephen C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Beautiful setting. Excellent host.

Unfortunately was only an over night stay.

Allison D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison D

Peaceful and relaxing

What a wonderful stay. Jill and Hannes are so welcoming and helpful. The farm is really peaceful and the breakfast was delicious. They also gave great recommendations on where to eat and visit.

Lesley V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley V

Baie aangenaam.

Pragtige omgewing, mense baie vriendelik en uiters hulpvaardig.

Alex D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex D

Very comfortable, lovely spot!

Well placed for the Midlands Meander - quiet and restorative.

Robbie S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie S

Absolutely amazing!

My girlfriend and I wanted a small break away and we were extremely happy we chose the Seasons Farm! We will definitely be going back again!

Engela S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Rustige plaas wegbreek.

Baie mooi skoon en bekostigbare verblyf. Vriendelike eienaar. Baie behulpsaam en laat mens tuis voel. Pragtige plaas en kamers smaakvol gedoen.

Riverstone Farm se terugvoer

Was regtig n voorreg om julle te huisves.
Sien uit na julle volgende besoek.
Kyk mooi na ons baba.

Riverstone Farm
Nicolene L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene L

Rustig

Die plaaslug was verfrissend en die diens vriendelik. Algeheel ’n rustige naweek.

Melloney V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melloney V

Wow pragtige plek.

Dis 'n pragtige plek met 'n fantastiese gasheer en die omgewing is asemrowend. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.

Riverstone Farm se terugvoer

Was wonderlik om julle te ontmoet.

Riverstone Farm
Keagan J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keagan J

Great place for a getaway.

Beautiful destination.

Lynelle W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynelle W

My stay was lovely. Really enjoyed it.

The hosts were welcoming and made me feel at home. They offered assistance like groceries from a nearby store. The room was clean and well furnished. I had everything I needed and really enjoyed the short stay. The location is great and has a number of places to visit nearby.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My verblyf was heerlik. Het dit regtig geniet.

Die gashere was verwelkomend en het my tuis laat voel. Hulle het hulp aangebied soos waar om kruideniersware in 'n nabygeleë winkel te kry. Die kamer was skoon en goed gemeubileer. Ek het alles gehad wat ek nodig gehad het en het die kort verblyf baie geniet. Die ligging is wonderlik en het 'n aantal besienswaardighede in die omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riverstone Farm se terugvoer

Dear Lynelle.Thank you for kind words.It was lovely meeting you and Bradley and the rest.
You are always more than welcome.

Riverstone Farm
Lezandré V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lezandré V

'n Lekker wegbreek weg van die stad.

Die eienaars het werklik uit hul pad gegaan om ons versoeke te akkommodeer. Hulle is lieflike mense. Die plaas is geleë naby aan klomp attraksies en was dus vir ons die perfekte ligging.

Pixie V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pixie V

Dit was n heerlike kuier by Seasons! Ons sien uit om terug te gaan.

Heerlik gekuier by seasons! Lekker mense, lekker ontbyt en lekker plek! Gasvryheid galore!

Riverstone Farm se terugvoer

Hoop julle het veilig gery en heerlik ontspan.

Riverstone Farm
Magdalena P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena P

'n Wonderlike natuurwegbreek. Die uitsig vanaf die Forest-kamer is fantasies. Ons is wonderlik onthaal en op ons gemak gestel vandat ons daar aangekom het.

Pragtige akkommodasie. Baie skoon en redelik modern. Gasvry. Beslis 'n plekkie om oor te bly en 'n stappie na die rivier te geniet. 'n Bonus is die bokke wat op die plaas is.

Marlene A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene A

Heaven on earth.

Hosts are very charming and hospitality not to be beaten. Even gave us veggies out of their garden to take with on our journey further. Highly recommended.

Hylton S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylton S

We thoroughly enjoyed our stay at Seasons.

If you love nature, tranquillity and a friendly atmosphere you will also enjoy your stay. Seasons is the ideal place to stay to visit all the lovely places in Dargle and surrounding areas.

Aletta V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aletta V

Nice and tranquil location, was just very hot over December.

Pity the swimming pool was not in operation, really needed the pool with the heat and load-shedding. Suggest an ice machine for visitors use in dining area. Owners lovely people.

Riverstone Farm se terugvoer

Good day Aletta,

Thank you for the input and suggestions. Whilst we really try to make our guests as comfortable as possible we should also keep in mind that it is a B&B which really cater to a bed and breakfast. The value for money Accommodation that we offer includes a fridge with a freezer in the room. Purchasing ice machines in order to supply a guest for a couple of drinks does not justify the expense.

Riverstone Farm
J J S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
J J S

Laat opgedaag (19:00), toe het ons laat gebraai. Maar Hannes was die perfekte gasheer.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seasons-plaas, Dargle, 3260, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15a8fe0942a33a5fd52f8abd10353d96b97429cc29d23428d47dd685f0458388fd835b7bc15a932b9afaa078f1774b52b0bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 Seasons Farm Dargle 3260 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.47210295664 30.121751725674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang