Seaspray A306
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Marinerylan en Athens, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaspray A306 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat Kaapstad of die omliggende area besoek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n induksie-kookplaat, oond, yskas-vrieskas, klein skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het sitplek en lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die see en op Tafelberg.
Veselinternet, veilige, ondergrondse parkeerplek, 'n gemeenskaplike swembad, 'n gemeenskaplike braai en 'n wassery wat met muntstukke werk is beskikbaar. Die nabygeleë strand is ideaal vir watersport, soos seilplankry en sweefski, terwyl ander aktiwiteite, soos vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies doen en uiteet geniet kan word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Trevor Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hoek van Marinerylan en Athens, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaspray A306 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Marinerylan en Athens, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap