Seaspray Hideaway
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 11 Mei 2025 tot 14 Aug 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17A Smith Street, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 700R1 530 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seaspray Hideaway is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in Port Alfred, met slaapplek vir tot 6 gaste wat op soek is na 'n rustige gesinstoevlugsoord.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
'n Privaat tuin en patio bied die perfekte ruimte om buite te eet of bloot die rustige omgewing te geniet. Of gaste nou langs die strand slenter, die area verken, of by die huis ontspan, Seaspray Hideaway bied 'n rustige kuswegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17A Smith Street, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17A Smith Street, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap