Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Sunset Boutique Apartments

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Johan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Ons was goed ontvang en moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Baie lekker gebly en sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Seaview
Seaview Sunset Boutique Apartments
Dankie dat julle by ons gebly het. Julle was fantastiese gaste. Julle is enige tyd welkom.

Susan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker rus en kuier plek. Pragtig skoon en luuks. Gratis wyn en snacks. Eienaar doen meer as die 'norm' van gasvryheid. Sterk aanbeveel en gaan definitief weer soontoe. Mooiste uitsig oor die see, strand en berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Seaview
Seaview Sunset Boutique Apartments
Baie dankie Susan. Julle was wonderlike gaste en is enige tyd en altyd welkom terug.

Annette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Pragtige woonstel, mooiste uitsig en vriendelike diens. Pragtige woonstel met die mooiste uitsig. 'n Fantastiese gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstekend pragtig. Best view ever, especially sunset with a glass of red wine. Jeanette is the best host - thank you for making our 33rd wedding anniversary special with a private collection of red wine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Puik, skoon en gerieflike verblyf. Die eenheid is ruim, asook baie skoon en goed instandgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Seaview
Seaview Sunset Boutique Apartments
Baie dankie Andrè. Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier. Julle was fantastiese gaste. Baie dankie.

Johan Casimir K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2023

Uitstekende diens en waarde vir geld verblyf. Netjies skoon en goed toegerus - goeie spasie. Die oproep vooraf om ons aankomstyd te bevestig en reëlings te tref, asook vriendelike manier waarop Jeanette ons ontvang het, het die toon geset. Ek sal die Seaview Sunset Boutique Apartments enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Seaview
Seaview Sunset Boutique Apartments
You are so welcome Johan. I will gladly welcome you back again anytime.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Seaview Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 4, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090992676576f7f8901ae879d1690d8818a867a2c35d670d394fa42658445f5b8e3a956690e404aca8d981d9abd08dd3a48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Drommedaris Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.162927810176 18.86970885507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang