Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Sunset Boutique Apartments

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 4, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seaview Sunset Boutique Apartments bied selfsorgverblyf teen die berghange in Gordonsbaai. Die gastehuis het 'n uitsig oor Valsbaai en is 1,5 km vanaf Gordonsbaai se hoofstrand.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste. Die eenhede het óf 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, kombuis of 'n kleiner kombuis met sekere gratis speserye en 'n bottel wyn, asook 'n oopplan-sitarea.

Verder het elke woonstel gratis WiFi, 'n TV met DStv, Netflix, en YouTube om media te stroom, asook lugversorging. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Drie van die woonstelle spog met 'n privaat stoep met braaigeriewe en see-, area- of berguitsigte om te bewonder. Parkeerplek is in die straat beskikbaar.

Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Seaview Sunset Boutique Apartments is 10 km tot 15 km vanaf wynlandgoedere in die Helderberg-streek geleë en 42,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Seaview Sunset Boutique Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Seaview Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Drommedarisstraat 4, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaview Sunset Boutique Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 4, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA090992676576f7f8901ae879d1690d8818a867a2c35d670d394fa42658445f5b8e3a956690e404aca8d981d9abd08dd3a48e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 4 Drommedaris Street Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.162927810176 18.86970885507

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang