Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaView2die4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kreef Laan, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie vakansiehuis is op die Tuinroete in Tergniet geleë, 'n stil en rustige area. SeaView2die4 bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan vanaf die dek, slaapkamers, kombuis en leefarea. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en is 5 minute se stap van die see se kant af geleë.

Dié vakansiehuis bestaan uit 4 slaapkamers, 3 van die slaapkamers met en suite-badkamer en 'n kinderslaapkamer sonder badkamer. Die kinderkamer het 'n enkelstapelbed gekry. Die kombuis is volledig toegerus met moderne geriewe, insluitend 'n skottelgoedwasser en mikrogolf. Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV met DStv en 'n lieflike ingeboude braai of kaggel. Van die leefarea af lei 'n houtdek wat oor die pragtige Indiese Oseaan uitkyk.

Dit is 14 km vanaf Mosselbaai se middedorp, 25 km vanaf George Lughawe, 95 km vanaf Knysna en 82 km vanaf Oudtshoorn. In die walvisseisoen, Julie tot November, kan gaste die walvisboot neem en tot 50 m van die vriendelike seereuse af gaan, of net om Seal Island met sy 2000 plus robbe vaar. Daar is wêreldklas gholfbane, perdry, voetslaan, rekspring, 4x4 en vierwielmotorfiets-ervarings in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Kreef Laan, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaView2die4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kreef Laan, Tergniet, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaae754be90744aff64cac08ec163c84bd64e25f2ffd50f052f208a70cb06f75a55cb287cc0b45beee701f19288abcfa3b8a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 1 Kreef Avenue Tergniet 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068177623435 22.186090350151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang