Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 228 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R385 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp is sowat 14 km vanaf Modimolle, ook bekend as Nylstroom, geleë. Dié kampeerterrein is ideaal vir gaste wat dit geniet om tyd in die Bosveld deur te bring en wilde diere en plante te sien.
Elke skaduryke kampeerplek bied slaapplek aan 6 gaste en is met standaardkragpunte en waterpunte toegerus. Die ablusiegeriewe het storte, toilette en wasbakke.
Elke kampeerplek het ook losstaande braaigeriewe. Vullisblikke is oral in die park beskikbaar. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad, wat met 'n houtvuur-donkie verhit kan word, gebruik maak, of die Bosveld te voet of met 'n bergfiets verken. WiFi is beskikbaar.
Hiér word gaste deur oorvloedige voëllewe en die geroep van die natuur omring terwyl hulle die kampvuur aansteek en die son in die agtergrond sak.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sebenza Creek
Boskamp
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 228 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang