Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 228 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R420 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp is sowat 14 km vanaf Modimolle, ook bekend as Nylstroom, geleë. Dié kampplek is ideaal vir gaste wat dit geniet om tyd in die bosveld deur te bring en wilde diere en plante te sien.
Elke kampplek bied slaapplek aan 6 gaste en is in skaduryke omgewing geleë. Die kampeerplekke is elk toegerus met standaard elektriese punte en waterpunte. Ablusiegeriewe met storte, toilette en wasbakke is beskikbaar.
Elke kampplek het 'n vrystaande braai. Vullisblikke kan regdeur die park gevind word. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak. Geniet ook 'n wandeling in die bosveld of bergfietsry. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan hulself omring vind deur oorvloedige voëllewe en die roep van die natuur terwyl hulle hul kampvure te midde van die gloed van die ondergaande son aansteek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sebenza Creek
Boskamp
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Sebenza Creek Boskamp/Bushcamp het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 228 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 16:00 - Adres: Driefonteinpad, Rietspruit-plaas, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang