Sedgefield Holiday House on Tiptol
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Des 2024 tot 13 Des 2024.
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Sedgefield Holiday House on Tiptol bied ruim verblyf wat ideaal is vir 'n gesin. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge.
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en daar is 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met selfsorgtoebehore, asook 'n wasmasjien.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Premium.
Daar is ook 'n ruim braai-area waar gaste saam kan kosmaak. Onderdakparkeerplek vir 3 voertuie is ook beskikbaar.
Die huis is sentraal geleë in 'n stil, voël- en boomryke omgewing, en dit is ideaal om van hier af die omgewing te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Sedgefield Holiday House on Tiptol het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tiptolstraat 14, Sedgefield, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang