Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seebries 15

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Seebries 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Esther S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Ons was 5 gesinne wat saam vakansie gehou het van ouderdomme 2 tot 78.

Seebries is ideaal vir 'n groot groep mense met 'n ten volle toegeruste kombuis, 2 ruim kuier-areas, 'n badkamer vir elk van die 5 kamers en boonop reg teen aan die strand. Ons het soveel mooi herinneringe by Seebries gemaak en sal dit enige tyd aanbeveel!

Candice K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice K

Good stay.

Location is good, the wind a bit crazy on some days. Dunes were lots of fun as well as seeing dolphins in very close proximity, was great!

Yolandi E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E

Selfs Victorinox-messe.

Als wat jy nodig het is daar.

Patrick O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick O

Die perfekte verblyfplek vir groot families en vriende.

Baie gemaklik en ten volle toegerus. 100 m van 'n pragtige strand.

Seebries 15 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Groete. Bennie en Christa

Seebries 15
Anita K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Ongelooflike lekker huis!

Die plek vir ‘n vakansie saam met vriende!

Vanaf
Vanaf R8 280
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R8 280
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebrieslaan 15, Paradysstrand, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADCVp8G1sIbke2iwIFK3fbHZOKSuF4Tzhxc2l7dG1n9XIG8aI0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 280 per nag (plek vir 12) 5 5 1 5 15 Seebries Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.089019110798 24.90337729454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang