Seefront Familie Huis
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 187, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seefront Familie Huis is 'n ruim huis teen die strand in Reebok. Dié familiehuis bied uitsonderlike verblyf aan 16 mense.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers, 'n kombuis, woonkamer, balkon, braaigeriewe, en 'n motorhuis, en daar is ook 'n tweeslaapkamerwoonstel op die perseel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is enkelbeddens in die ander slaapkamers. Een van die badkamers is en suite en toegerus met 'n stort, en daar is 'n stort en 'n bad in die ander badkamer. Die slaapkamers in die woonstel het 2 dubbelbeddens en 4 enkelbeddens, en die badkamer met 'n stort word gedeel.
Die selfsorgkombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien in die woonstel. Die balkon het 'n see-uitsig. WiFi is beskikbaar.
Die braaigeriewe is tussen die huis en die woonstel. Daar is parkeerplek vir 2 motors in die motorhuis.
Seefront Familie Huis is oorkant die strand, so gaste het direkte toegang tot die strand en die branders. Dit is ook net 30 minute se ry vanaf George en Mosselbaai.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Lanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kusweg 187, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Seefront Familie Huis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 187, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang