Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemansrust

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marrastraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 439 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Seemansrust is 'n gerieflike, knus strandhuis reg langs die water en bied lieflike uitsigte oor die Langebaan-strandmeer. Dit is ideaal vir strand- en waterliefhebbers en bied die geleentheid aan gaste om die pragtige sonsondergange van die Weskus te beleef.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Gaste in hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Verder is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea het 'n skuifdeur wat lei na 'n beskutte stoep met 'n etenstafel, sitarea en 'n ingeboude braai vanwaar gaste 'n uitsig oor die strandmeer kan geniet. Buite is daar 'n groot, omheinde tuin en veilige parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 73

Resensies 349

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Marrastraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 439
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 5 439
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marrastraat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cce290b1d5d437c41ef7cb41c4c09b9902544221ffe60501f20038560f998c8d223adfc66141d306685be7e1c33f5c6a22f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 439 per nag (plek vir 9) 1 Marra Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0939537 18.0304366

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang