Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seemeeu

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R5 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Seemeeu is in Gouritsmond, 'n klein toeristedorpie in die Tuinroete, Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek naby die see. Die geluid van branders en die seebriesie laat gaste toe om te ontspan.

Die bekoorlike vakansiehuis is langs die kuslyn en bied slaapplek aan 8 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Die kombuis is met 'n dubbeldeur-yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook in die motorhuis beskikbaar.

Gaste kan op die beskutte stoep met meubels ontspan en die asemrowende see-uitsig geniet. Hier kan gaste ook 'n al fresco-maaltyd kan geniet, sonbaai, of snags sterrekyk. Die verblyf is 'n entjie van die strand af, en bekoorlike kafees en versteekte inhamme is naby. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Kusweg 14, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 000
R6 000 R5 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 14, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f8b267bb4e421f394818b9e219cd4b6d37ab826ddff0bf7f566c541b8006da1125585100748a9b7b08d490d40f61d2c1a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R5 400 per nag (plek vir 8) 14 Kus Road Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.355953153637 21.877173102894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang