Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepampoentjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 76 resensies vir Seepampoentjie
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hester M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Perfekte uitsig. Alles wat nodig is met Spar en restaurant net om die hoek.

Perfek. Alles wat nodig is vir 'n snoesige rus. Wil weer en weer gaan.

Auburn A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auburn A

Netjies en cozy.

Plekkie is netjies en cozy. Ligging is perfek met pragtige see-uitsig. Het baie veilig gevoel daar. Sal definitief weer gaan kuier.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Auburn. Dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit en probeer dit so aangenaam moontlik maak vir ons gaste. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Seepampoentjie
Ilse R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse R

Voedsel vir die siel!

Dit was 'n veilige, rustige, skoon verblyf met lekker verwarming in die winter. Ons kom op die bed lê en na die see kyk.

Bridget T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget T

An awesome stay.

Our stay was very pleasant in a very neat and clean apartment, safe with an awesome view of the ocean.

Mariska P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska P

Die beste ervaring.

Ons het op ons hele reis die lekkerste by Seepampoentjie gebly. Die plekkie is so mooi, en Elmarie het verskriklik baie moeite gedoen! Sy was 'n perfekte gasvrou, en het ons so mooi gehelp met aanbevelings. Die eenheid self is pragtig, die uitsig, sonsopkoms en sonsondergang is ongelooflik mooi en mens kan alles van die eenheid af sien. Seepampoentjie sien ons verseker weer!

Seepampoentjie se terugvoer

Ai, Mariska, dit is so lekker om jou resensie te lees. Die klein biki bederf was net 'n groot plesier, bly ons kon deel wees van jul vreugde. Ons hoop om gou weer te sien.

Seepampoentjie
Sannette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sannette V

Rustigheid vanself!

Salig! Mooiste uitsig van jou bed af!

Edmund N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edmund N

Every second was peaceful and relaxing. Will be going there again from the city.

Very overwhelming with the welcoming from the host. Relaxing and enjoyable.

Gerhard V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Very pleasant.

Very nice and clean and friendly. I would definitely stay there again.

Steven J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven J

Friendliest hostess and cleanest guesthouse.

The hostess was so friendly and helpful. We were welcomed with our names on a blackboard, complimentary coffee, tea, milk, and bottled water, as well as the most scrumptious homemade rusks. The room was stylish and clean. I always notice the bottom tiles of a shower, and the accommodation was spotless. I will stay here again.

Aveline T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aveline T

Baie lekker.

My man en neef het daar gebly. Ek kon ongelukkig nie hierdie keer saam nie, maar sal volgende keer. My man sê hy het baie lekker gebly.

Jasmine O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jasmine O

Dit was baie lekker.

Die plekkie was ongelooflik, rustig en netjies. Die uitsig oor die hawe is pragtig. Het die tydjie daar baie geniet.

Johan D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Lekker gerus.

Pragtige uitsig. Goed toegerus en behulpsame gasvrou.

Madeleine J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine J

Ongelooflike uitsig vanaf stoep van baai en hawe.

Baie mooi uitsig vanaf stoep van die baai. Ons het dit geniet om die bote te sien dok by die hawe. Die weer het mooi saamgespeel die naweek en was see plat soos 'n dam. Die woonstel het alles vir die naweek en is naby alles geleë. Gasvrou was net so vriendelik.

Elaine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, daar was net nie 'n aircon soos wat ek bespreek het nie.

Peter B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B

Salig.

Dit is regtig 'n baie netjiese, lekker ruim en goed toegeruste plekkie. Die uitsig oor die hawe is absoluut pragtig. Die fasiliteite is regtig voldoende. Die plekkie was baie netjies. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en dankie vir die verwelkomingsgeskenkie. Ons het die stilte baie geniet.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Peter
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit. Ons strewe is om ons gaste welkom te laat voel en 'n rustige rustydjie te geniet.

Seepampoentjie
Sabina S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sabina S

Wonderful!

Absolutely fabulous. Place is immaculate with everything readily available. The owner is very hospitable and kind.

Anel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Vriendelike gasvrou, pragtige uitsig, ruim skoon kamer.

Pragtige gastehuis in 'n baie veilige omgewing. Loopafstand van 'n lekker restaurant. Asemrowende uitsig oor die baai.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Anel.
Baie dankie vir jou mooi woorde. Dit was n groot plesier om julle hier te kan akkommodeer.

Seepampoentjie
Michelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Stunning, hierdie plekkie maak jou siel rustig!

Mens ervaar net soveel vrede by Seepampoentjie. En wat 'n great gasvrou is Elmarie nie, laat mens dadelik tuis voel! Beveel dit definitief aan vir 'n wegbreek!

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Michelle. Dit was net 'n plesier om vir julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien en baie dankie vir die mooi woorde.

Seepampoentjie
Pieter N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Elmarie, die huiseienaar, was baie gasvry en besorg oor my welstand.

Ek sal beslis weer daar gaan bly. Pragtige see-uitsig en maklik toeganklik vanaf die hoofstraat.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Pieter. Dit was lekker om jou te ontmoet. Ons wag om jou weer te sien.

Seepampoentjie
Philip O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Heerlik. Mooiste uitsig oor die baai.

Baie netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het vir oorslaap en naweek kuier.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Philip. Bly julle het dit geniet en dat dit vir julle gerieflik was. Hoop om gou weer te sien.

Seepampoentjie
Antoinette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

'n Pragtige, rustige woonplek met 'n wonderlike uitsig. Naby aan alles wat die Weskus bied en 'n dierbare, behulpsame gasvrou!

Baie gerieflik geleë en gerieflik toegerus. Wonderlike uitsig. Baie oulike gasvrou!

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Antoinett. Jy praat waar woorde. Baie dankie vir jul kuiertjie en ons is bly julle het dit geniet.

Seepampoentjie
Mildred V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred V

Fantasties, sielsverrykend, nuwe vriende gemaak en alles was sommer meer as verwagting.

Die see-uitsig is asemrowend. Elmarie, ons gasvrou, briljante ontvangs met alles wat ons verwag het. Mooi uitsig vir die see. Verkeer in die aande.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Mildred
Dankie vir die mooi woorde. Dit was n plesier om julle te ontmoet, vriende te maak en te akkommodeer.

Seepampoentjie
Auburn A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Auburn A

Dit was 'n baie lekker kuier met my gesin.

Die plekkie was goed toegerus en ruim en Elmarie het ons baie goed verwelkom. Ons sal definitief weer terugkeer in die somer.

Johan Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan Z

Fantasties vriendelike hulpvaardige gasvrou het ons so welkom laat voel.

Rustige atmosfeer. Pragtige see-uitsig. Wonderlike, hulpvaardige gasvrou. Het so welkom gevoel met die bederfies in die eenheid. Veilige parkeerplek vir ons voertuig. Alles was daar wat ons benodig het. Lekker warm geslaap en ons beplan ons volgende wegbreek definitief weer daar.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Johan.

Dit was so n voorreg om vir julle n rusplekkie te gee Ek wag vir jul volgende kuiertjie

Seepampoentjie
Cj (anirie) T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj (anirie) T

Fantasties.

Baie lekker gebly. Die plek is uiters skoon en netjies en die uitsig asemrowend. Baie dankie vir die beskuit/sjerry, koffie en melk. Baie rustig en sal definitief weer daar bly.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi CJ.
Bederfies was 'n groot plesier. Sien uit na jul volgende besoek.

Seepampoentjie
Marion E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion E

Asemrowende uitsig.

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die plekkie is baie netjies en goed toegerus. Ons het ons tyd terdeë geniet en kon nie genoeg van die pragtige uitsig kry nie. Sal enige tyd aanbeveel.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Marion.

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is altyd n plesier om sulke oulike gaste te akkomodeer. Bly julle het ons mooi uitsig en rustydjie geniet.

Seepampoentjie
Piet H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Overnight.

Comfortable, neat, clean and well-equipped accommodation with a view overlooking the sea. Elmarie is a very pleasant host. Highly recommended.

Seepampoentjie se terugvoer

Thank you Piet. We trying our best to make our guests stay as comfortable as possible.

Seepampoentjie
Danie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Fantasties.

Baie lekker plek met als wat nodig is.

Seepampoentjie se terugvoer

Dankie Danie. Ons waardeer jou mooi woorde. Hoop om gou weer te sien.

Seepampoentjie
Corrie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie B

Ons het Seepampoentjie baie geniet ek kan die plek regtig aanbeveel.

Die eenheid is skoon, alles werk en baie vriendelike mense.

Johann P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Heerlik gekuier by die see.

Goed toegerus met pragtige uitsig oor see en hawe. Kan afstap see toe.

Kobus U - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus U

Sielsrus.

Wat 'n aangename, volledig toegeruste woonstel met die wonderlikste uitsig oor die baai. Ons het heerlik gebly. Alles wat jy benodig, was daar. Dankie vir die vriendelike diens. Ons is gou weer daar.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Kobus
Dis lekker om so n mooi terugvoering te kry. Dit was n plesier om julle hier te verwelkom. Is bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien binnekort weer.

Seepampoentjie
Tarryn A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn A

Great views.

We had a lovely stay, quiet, and a great view of the harbour! Our host was friendly and very helpful. We will definitely be back again.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Tarryn.

Thanks for the kind words. It was only a pleasure to accommodate you. Hope we will see you soon again.

Seepampoentjie
Sam O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sam O

Baie vriendelike mense.

Skoon en gerieflike plek.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Michelle
Dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Dit was net n plesier om vir julle n plekkie van rus en vrede te gee.

Seepampoentjie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jo-mari C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-mari C

Onbeskryflik wonderlik.

Die beste plek ooit. Beveel dit defnitief aan.

Seepampoentjie se terugvoer

Baie dankie Jo-Marie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit.

Seepampoentjie
Magda B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Vriendelike gasvrye mense - loop die ekstra myl om 'n heerlike ruskansie te verseker.

5* diens - puik verblyf.

Seepampoentjie se terugvoer

Dit was 'n groot plesier en geen ekstra moeite om die ekstra myl vir julle te loop. Hoop ons sien mekaar gou weer.

Seepampoentjie
Katinka K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katinka K

Was meer as heerlik!

Gasvrou het ons so welkom laat voel. Als was skoon, en goed toegerus!. Baie veilige omgewing en beslis aanbevelinswaardig!

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Katinka. Dankie vir die mooi woorde. Ons streef daarna om ons gaste tuis te laat voel.

Seepampoentjie
Martha D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha D

Ontspanne atmosfeer. Goeie geriewe. Vriendelike gasvrou.

Fantastiese uitsig oor die see en St Helena hawe. Stil en rustig. Het die walvisse in die baai vanaf die stoep dopgehou.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Talenie. Dit was lekker om vir julle 'n rusplekkie te gee. So bly julle het so bietjie van die Weskus beleef. Ek wag vir daai oproep ne.

Seepampoentjie
Stroebel N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stroebel N

Clean house with a beautiful view!!

It is a very good place to stay, with the most beautiful view over the harbour.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Stroebel.

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was n plesier om julle hier te hê.

Seepampoentjie
Ron S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron S

What a wonderful, clean, airy place with an amazing view. A great weekend getaway to recharge your batteries. Elmarie was a wonderful host and nothing was too much trouble for her. Will definitely visit again. Absolutely 5 star accommodation for the price.

So happy we chose Seepampoentjie for our stay. Sat on the porch watching the whales in the bay. Great accommodation.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi hi
Thank you for the beautiful review. It was so nice to meet you. Hope to see you again soon.

Seepampoentjie
Marietjie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Oorslaap op pad Kaapstad toe.

Pragtige blyplek, nog mooier as op die foto's!

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Marietjie, baie dankie vir julle verblyf en die mooi woorde. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Seepampoentjie
Juanita K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita K

Amazing stay in a cute apartment in an amazing area.

A wonderful host, a very clean and neat apartment. Very close to a shopping centre with restaurants, only a 5 minute walk away.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Juanita. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons streef daarna om ons kliente gelukkig te hou. Kontak ons gerus as julle weer n slaapplekkie soek.

Seepampoentjie
Aziza S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aziza S

Safe, perfect location for a soothing atmosphere.

Definitely a must do if you want to experience the different wild life in the area. We had 2 peacocks visiting the garden just after breakfast. Also, the majestic view from the stop is amazing. Seepampoentjie is definitely worth a visit. Elmarie, you are a great host. Thanks.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Aziza. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit was net n groot plesier en ons is bly julle het dit geniet. Bly julle het die "show" van die die poue geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Seepampoentjie
Sharon M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon M

Pragtig en rustig. Mooiste sonsopkoms en sonsondergange. Snoekbote met vangste in die hawe 'n belewenis.

Sien sterre.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Sharon Bly julle kon dit beleef. Dit bly altyd n mooi gesig.

Seepampoentjie
Michelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Vriendelike diens. Baie dankie.

Netjies en skoon eenheid. Dankie vir die vriendelike ontvangs.

Seepampoentjie se terugvoer

Danki Michelle

Seepampoentjie
Zelna V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Rustig met 'n see uitsig!

Warm vriendelike gasvrou! Lê op jou bed en kyk uit op die see. Pragtige, ruim en netjiese verblyf. Silwerskoon en alles wat jy nodig het. Al negatief is dat ons nie langer geboek het nie.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Zelna en Natus. Bly julle het dit geniet. Volgende keer kuier julle langer ne.

Seepampoentjie
Jacques V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Beautiful view.

Lovely place. Friendly people. Beautiful view from the balcony.

Val H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Val H

Great getaway.

Seepampoentjie was conveniently situated in St Helena Bay, an easy 2 hours drive from Cape Town. The unit was well equipped and neatly presented. The views over the harbor were lovely, both day and night. This is a lovely option for a getaway break.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Val & Murry. Thanx for the kind words. Hooe to see you again.

Seepampoentjie
Wayne W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W

Awesome and enjoyable!

Welcoming, peaceful and very clean, definitely will go back.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Wayne & Adelide. Thanx for the kind word. We hope to see you back soon.

Seepampoentjie
Marius M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Ongelooflik lekker.

Vriendelikheid op sy beste.

Carel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Baie lekker en rustig gebly.

Elmarie is 'n uitstekende gasvrou. Laat 'n mens baie tuis voel en was baie behulpsaam.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Carel en Hettie. Dit was n plesier om julle te akkommodeer. En ons help graag waar ons kan.

Seepampoentjie
Zach V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zach V

Was baie rustig en stil.

Was baie rustig en stil en kan aanbeveel vir mense wat rustigheid soek.

Madeleine B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Waarde vir geld. Beslis 'n plek wat ek weer sal bespreek en aanbeveel.

Die ontvangs was so warm en verwelkomend. Plek is skoon en netjies en alle toebehore wat mens benodig is daar. Pragtige uitsig. Rustig.

Seepampoentjie se terugvoer

Madelein en Ady dit was net 'n plesier om julle hier te hê en ons is bly julle het dit geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Seepampoentjie
Chris V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

It is a lovely clean, well apointed with a lovely view.

Will stay there any time. Owners go out of their way to make it comfortable for you.

Sadee S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadee S

The most welcoming and relaxing space to be in.

Elmarie, you are an absolutely amazing woman! From the minute we walked into your place, we were welcomed with such a calm, relaxing and peaceful atmosphere. You have considered every detail and have taken great thought in ensuring your guests are happy. That extra touch of providing tea, coffee milk, sugar and rusks was so appreciated and the little treat you left for us to enjoy. I really appreciate the check in to see if we were sorted and for being so attentive to our needs. The place was super clean and wow those views are remarkable. Also being so near to the shop helped when we forgot 1 or 2 things and we were amongst some cool restaurants nearby. We are definitely coming back. Thank you once again. We had a wonderful time!

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Sadee,
Thank you so much for the lovely review, we appreciate it from the bottom of our hearts. It was our privilege to accommodate you. Glad you enjoyed you stay and look forward to your next visit.

Seepampoentjie
Adelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle S

Rustig, salig.

Gasvrou vriendelik. Ek en my man het siek geword, en ons het met vrymoedigheid haar om hulp gevra. Sy het ook enige bystand aangebied indien ons dit benodig. Sou fantasties wees indien ons nie siek geraak het nie.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi hi

Baie dankie vir jou mooi woorde. So jammer julle het siek geword. Hoop ons sien julle binne kort weer om op te maak vir die onlekker tyd wat julle siek was.

Seepampoentjie
Annamarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie V

Dit was heerlik daar.

Afdak vir motor nodig.

Pierre V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V

Baie lekker gekuier, puik plekkie.

Net soos op foto's, behalwe dat die stoep nou 'n veranda met hout latte het wat skadu gee. Goed ingerig, skoon, netjies, waarde vir geld.

Seepampoentjie se terugvoer

H Pierre. Ons probeer so na as moontlik aan die prentjie bly. Bly julle het die veranda geniet en is so bietjie beskerm teen die Weskus son. Hoop ons julle gou weer.

Seepampoentjie
Nathalie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie S

Baie lekker.

Ons het baie lekker gekuier en het die beste diens ontvang. Seepampoentjie gaan my weer sien!

Seepampoentjie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Bly julle het dit geniet en sien uit na jul volgende kuiertjie.

Seepampoentjie
Blanche M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanche M

We really enjoyed the view.

Owner was very kind and helpful. We enjoyed it so much. Even stayed an extra night. Look forward to doing it again. Will definitely recommend this apartment.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Blanch en Burt.
So bly julle het dit geniet en gerus.
Sien uit na julle volgende kuiertjie en lekker geselsies.

Seepampoentjie
Almerick H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almerick H

Peaceful, with a beautiful view of the harbour.

The perfect getaway from the ordinary hustle and bustle. We would have loved to stay for longer.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Almerick, dit was 'n plesier om julle te akkomodeer. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien. Kyk mooi na julself en daai pragtige kleinman van julle.

Seepampoentjie
Tiane S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiane S

Hierdie was 'n heerlike plek om te kom rus en ons het dit so geniet. Bitter netjies en fantastiese uitsig. Wonderlike eienaars!

Fantastiese plekkie!

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Tiane en Kobus.

Baie dankie vir jul mooi terugvoering. Ons is bly julle het dit so geniet, en ja ons kan spog met ons uitsig.

Hoop om julle gou weer te sien.

Seepampoentjie
Shanthal D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanthal D

Seepampoentjie helped me celebrate my birthday in style.

I just want to say thank you Elmarie for your hospitality and friendliness, I will definitely recommend Seepampoentjie to my family and friends.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Shanthal
Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi woorde, hoop om julle gou weer te sien.

Seepampoentjie
Marianne V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne V

Rus en vrede met 'n pragtige see-uitsig in 'n baie goed toegeruste woonstel met 'n lieflike patio.

Rustige en vredevolle verblyf in 'n baie goed toegeruste skoon woonstel met 'n lieflike patio - met 'n pragtige see-uitsig uit die gemaklike bed en vanaf die patio.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Marianne
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly dat julle dit geniet het en dat ons uitsig julle rus,vrede en plesier kon gee.
Ons sien uit na julle volgende besoek.

Seepampoentjie
Brendan W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan W

Eienaars baie vriendelik en die plekkie is uitstekend met die hawe reg voor jou kamerdeur, wat 'n plesier om by Seepampoentjie te kon wees.

Wat 'n netjiese, skoon en gerieflike plekkie. Dankie vir die eienares wat ons so mooi ontvang het. Ons het dit baie waardeer en heelwat geniet. Jy kan snags in die bed lê en oor die see na die hawe kyk, so 'n mooi uitsig wat sal maak dat mens altyd wil terugkeer. Daar is ook veilige parkering agter geslote hekke vir die motor wat die verblyf nog meer tuis laat voel. Baie dankie aan die eienaars vir alles, ons het dit geniet en die moeite waardeer om die plekkie vir ons reg te hê. Sal definitief die plekkie aanbeveel.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Brendan en Christa. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit is altyd lekker om aangename gaste te hê. Sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Seepampoentjie
Anel B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Vriendelike ontvangs, super skoon kamer met 'n ongelooflike uitsig. Baie behulpsaam. Vrugte en sweeties was 'n heerlike verrassing.

Elmarie was ongelooflik gasvry en behulpsaam. Die kamer en geriewe was super skoon. Die vrugte en sweeties was 'n heerlike bederf. Baie mooi uitsig.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Anel en Bennie.
Dankie vir die mooi terugvoering. Dit was net 'n groot plesier om julle hier te hê, bly julle het die bederfies geniet. Hopelik kuier jul volgende keer bietjie langer. Mooi loop tot dan.

Seepampoentjie
Carin G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin G

Baie skoon en netjies.

Pragtige uitsig oor die see en die hawe. Lieflike sonsondergang. Die eenheid werk goed met honde wat saam reis. 'n Akkommodasie wat jy met gerustheid kan besoek.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Carin

Dit was lekker om julle te akkommodeer. Ek is bly julle het die uitsig en ons mooi sonsondergang geniet.

Seepampoentjie
Beverley G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley G

Lieflike uitsig oor hawe.

Gawe gasvrou, pragtige plekkie. Dankie Elmarie.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Beverley

Dankie vir jul kuiertjie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Seepampoentjie
Jean B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean B

See below.

Thank you Elmarie for making our stay a wonderful experience. We enjoyed every moment at your beautiful, neat place with the best view over the sea and the Harbour.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Jean Paul en Michelle. Baie dankie vir die die mooi terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop julle kom gou weer by ons kuier.

Seepampoentjie
Ponkie S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ponkie S

Dis 'n pragtige nuwe plek met al die geriewe wat nodig is. Die uitsig oor die hawe en see was pragtig.

Dit was net baie lekker en sal dit aan enige iemand aanbeveel. Baie dankie

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Ponkie en Rita. Danki vir die mooi terugvoering. Dit was n plesier om julle hier te ontvang. Hoop om julle gou weer te sien.

Seepampoentjie
Sipho Gwale T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho Gwale T

Awesome.

Great scenery from the guesthouse.

Seepampoentjie se terugvoer

Thanks Sipho for staying at Seepampoentjie. Hope to see you again. Stay save.

Seepampoentjie
Gizela C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela C

En so ontdek ons die mooiste seepampoentjie in die Weskus. Dankie aan die vriendelikste gasvrou wat ons verwelkom het. Ons het dit so geniet. Julle sien ons beslis weer!

Die mooiste woonstel met 'n ongelooflike uitsig oor St. Helenabaai. Netjiese geriewe en vriendelike mense. Ek kan die plek beslis aanbeveel vir enige iemand wat uit die stad wil wegbreek. Ons sien julle binnekort weer!

Seepampoentjie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Gizela. Dit was n plesier om vir julle 'n rusplekkie te kon gee. Bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Seepampoentjie
Cindy A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A

Awesome.

Dit was fantasties. Wens ek kon langer bly. Elmarie was baie vriendelik en ons het baie lekker gebly en het als gehad wat ons nodig kon hê. Baie dankie Elmarie.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Cindy
Baie dankie vir die mooi woorde. Dis so lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het.
Volgende keer boek julle vir 'n week ne.

Seepampoentjie
Gerith R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerith R

Very friendly service and clean place.

Nice and clean with a very friendly owner and very nice view.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Garith
Thanks for the review. It was a great pleasure to accommodate you. Hope to see you soon again.

Seepampoentjie
Rev Eric A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rev Eric A

We needed a quiet breakaway and Seepampoentjie was just perfect.

It was raining quite heavily on arrival, however we were warmly welcomed. The unit was comfortable, clean, hygienic and kitted with whatever was needed. We had a beautiful view from the unit across the ocean. The tranquility of St Helena Bay was exactly what we needed. Seepampoentjie has stolen our hearts we would love going back in the not too distant future.

Seepampoentjie se terugvoer

Hi Erica, dit was ' n voorreg om julle as gaste ' n lêplekkie te kon gee. Ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Seepampoentjie
Theo S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Lovely place to have stayed at.

Lovely views. Great welcome from owner.

Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocket-singel 6, Britannica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA186475f6fd3ea12ae72789e89ffad9a882c2e3684583fd389a671052751cd17523bc0432705ad85913bca2d35224b0b6f381?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 6 Rocket Crescent Britannica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.753929 18.0158073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang