Seevarkie Guest House and Fishing Charter
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Sodwanabaai, 3975, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Seevarkie Guest House and Fishing Charter is 'n lieflike gastehuis in Sodwanabaai wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is ideaal vir gesinne of vriende.
Daar is 4 eenhede wat slaapplek vir tussen 3, 5, 6 of 16 gaste het. Die kamers het 'n dubbelbed of enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad en 'n stort of net 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het lugversorging.
Daar is 'n gedeelde swembad met sonstoele, 'n boma-area en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hoofweg, Sodwanabaai, 3975, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sodwanabaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg, Sodwanabaai, 3975, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang