Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seisoen Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 23 resensies vir Seisoen Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie aanbevelig. Kamers is groot en ten volle toegerus. Baie netjies.

Baie netjies en bestuurder is baie behulpsaam.

Carol-anne B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol-anne B

Kan nie wag om weer 'n draai hier te maak nie.

Vreeslik lekker, skoon, mooi en rustig. Lekker plek vir ontspan na 'n dag op die pad.

David P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P

Friendly, comfortable, convenient.

Elizabeth and Johan were very welcoming, warm and friendly. Fudge, their Labrador also . Very comfortable stay and I had a good night's rest. I can highly recommend the accommodation, and will stay there again if passing through Burgersdorp in the future.

Tertius B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius B

Heerlik en relaxing.

Plekkie was mooi, stil en rustig. Geen geraas of snaaksighede. Ek het baie lekker gebly.

Ross T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross T

Excellent.

It was very nice with friendly people.

Rene M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Pragtig en skoon.

Gasvry en so, so vriendelik, baie dankie.

Paul W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Huislik, privaat, vriendelik, uitstekend!

Elizabeth is 'n uitstekende, vriendelike en sorgsame gasvrou! Sy't selfs uit haar eie haar motor aangebied vir ons 4 motorfietsryers om die aand te gaan uiteet! Bedagsaam!

Wilmi S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wilmi S

Oulike plek, net nie die skoonste nie.

Het lekker geslaap met 'n mooi skoon bed. Die plek was net nie baie skoon nie met baie goggas wat op die mat en badkamer vloer rondgeloop het.

Lizl V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl V

Awesome.

Alles was perfek, en die ontbyt in die yskas was net so lekker. Elizabeth en haar man het uit hul pad gegaan om alles perfek reg te hê vir ons.

Claudia B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Aangename oornag.

Baie skoon en netjies. Die gehalte van die linne was baie goed en ons het baie lekker geslaap. Die dekor is ook baie keurig.

Arno B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno B

All I needed for an overnight stay.

See stars.

Deandré F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandré F

Vinnig en die moeite werd.

Dit het in alle noodsaaklikhede voorsien.

Colleen O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen O

Beautiful.

Was a real delight, Rooms are beautiful, owner went out of her way to ensure we had a great stay. Highly recommend a visit.

Pierre F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Voel soos my eie huis.

Die eienaar gaan uit haar pad om dit soos jou eie tuiste te maak.

Huw C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Huw C

Very clean and quiet in a lovely garden.

Plenty of parking space, very good continental breakfast.

Antoinette V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Baie lekker.

Pragtige plek. Baie skoon en die kontinentale ontbyt wat saam die prys ingesluit is, was 'n aangename verrassing. Elizabeth het heeltyd seker gemaak dat ons gemaklik was en het heeltyd met ons kontak gehou op pad na ons bestemming.

Werner O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Dit was heerlik om so welkom te voel. Dankie aan die eienaar wat als so maklik moontlik gemaak het.

Heerlike "ready to go" ontbyt in die yskas. Lekker groot warm stort na 'n lang dag in die kar.

Suset D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suset D

Great stay.

We enjoyed our stay at Seisoen Guest House in Burgersdorp. We were warmly received by Elizabeth. The facilities were in an excellent condition. The continental breakfast which was included was also superb. We definitely recommend the guest house.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Ons het ons verblyf by Seisoen Guest House in Burgersdorp baie geniet. Ons is hartlik ontvang deur Elizabeth. Die fasiliteite was in 'n uitstekende toestand. Die kontinentale ontbyt wat ingesluit is, was ook puik. Ons beveel die gastehuis beslis aan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Willem E - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem E

Heerlike oorblyplek in pragtige dorpie.

Die kamers is in 'n pragtige tuin en Elizabeth, die eienaar, het uit haar pad gegaan om vir ons ekstra informasie oor die omgewing en eetplekke te gee. Daar behoort egter verskillende pryse vir die 2 kamers te wees omdat die een regtig baie groter is as die ander. Miskien kan dit net duideliker op die advertensie wees dat dit nie selfsorg is nie. Die feit dat die swembad en braaiplek genoem word kan kliënte onder 'n wanindruk bring. Ons is wel genooi om die geriewe te gebruik, maar dit was ver weg van ons kamers en ons sou niks in ons kamers kon voorberei nie. Die kontinentale ontbyt was heerlik en keurig voorberei.

Bernard S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard S

Baie smaakvol met hoë kwaliteit afwerkings.

Baiie netjiese en gerieflike oornagplek.

Tarryn K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn K

Baie goeie ervaring.

Vriendelike plek, kamers is baie netjies. Beplan om weer terug te gaan.

Wilhelm S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm S

Netjies, skoon, stil en rustig.

Baie dankie, alles was netjies en perfek.

Pierre F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre F

Rus en vrede, lekker atmosfeer.

Baie aangename gasheer en verblyf, lekker gekuier en sal weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartweg 41, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4sWsrjWtHwihUISC381JIkH42lKDzr19bMZAeHV35OjiRh8KE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 41 President Swart Road Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.991240586304 26.319257236771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang