Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Selah Guest Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Danie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Lekker.

Baie netjies, het lekker gebly en die gasheer was vriendelik.

Belinda R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Awesome, friendly service.

Very accommodating and helpful.

Selah Guest Cottage se terugvoer

Thank you for the review Belinda. I hope you find the country house you are looking for. Blessings Jacqueline Walker

Selah Guest Cottage
Gerrit B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Uitmuntend!

Goeie diens en gesellige gashere! Vriendelik en akkommoderend, ons sou graag weer by hulle oorbly.

Mariska N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska N

Baie lekker verblyf saam met ons hond.

Ons is deur die eienaars verwelkom en rondgewys. Ongelukkig het ons nie die tweeslaapkamerverblyf gekry wat ons bespreek het nie, a.g.v. 'n dubbelbespreking (ons het tweede daar aangekom). Die eenkamerverblyf was wel skoon, netjies en goed toegerus. Die kleinhoewe was baie rustig - net wat ons wou hê op Oujaarsaand, aangesien ons skaaphond geweldig sensitief en angstig raak oor die stad se vuurwerke en lawaai. Die volgende oggend het die gasheer by ons kom gesels toe ons op die stoepie koffie gedrink het. Baie dankie, ons het lekker oorgeslaap.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jannie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Lekker plekkie rustig en stil.

Baie lekker daar gewees.

Frank T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank T

Great hosts and comfy practical accommodation.

Hosts went out of their way to welcome and offer help.

Melanie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie R

Goeie ervaring, gasvryheid is uitstekend.

Hulle het die oggend terwyl ek uitboek my met vuurwarm skons bederf. Dit was spesiaal en lekker saam my padkos en koffie!

Louis B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis B

Baie lekker.

Baie lekker en baie gasvry.

Chris V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Ons het in 'n storm arriveer, en kon dus nie die buite geniet nie.

Die akkommodasie as sodanig was egter baie goed, skoon en netjies. Ons sal weer van Selah gebruik maak om die dorpie Bethulie nader te verken.

Neil P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neil P

Very pleasant, nice and quiet.

Felt very safe at the cottage and during a walk through the town. The only negative aspect of the cottage was the lack of bedside lamps, as my wife likes to read before going to sleep.

Selah Guest Cottage se terugvoer

Thanks for the feedback. We have installed bedside lamps against the wall.

Selah Guest Cottage
Elizabeth T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth T

Baie vriendelike gasvrou.

Van buite eers gedink, o nee, maar nadat ons die gasvrou ontmoet het en die binnekant gesien het, uitstekend!!! Pragtig skoon, moeite gedoen met beligting, geen ongerief. Uitstekende oornag geriewe!!!

Lizette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B

Cosy little cottage.

The host was very friendly and helpful. Would recommend to anyone that loves farm life. We felt at home as we live on a small holding.

Harry G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry G

Baie lekker gekuier. Kan verbeter op die volgende (1) water in die stort is nie warm genoeg nie (2) wasbak in die is kombuis verstop (3) die hond het 'n paar keer in die aand geblaf.

Baie goeie waarde vir geld.

Alna J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna J

Safe, rustic apartment in a remote Free State town.

A small apartment in an outlying part of the town, and could be better signposted in the main part of town to make it easier to find. The hospitality of the hosts however make up for it once you have arrived. The furnishing and décor are typical of the area, making it very authentic, with two very quaint birds standing guard next to the front door, manufactured from farming equipment. The fresh flowers in the apartment was especially a nice touch - thank you!

Selah Guest Cottage se terugvoer

Thank you for the nice review. We are currently updating our signage. It was an honour to have you here at Selah

Selah Guest Cottage
Natasha V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Highly satisfied.

Happy with service and accommodation.

Brian O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian O

Baie lekker plekkie en heerlik gebly.

Selah is 'n heerlike klein kothuis met twee baie gawe mense as gashere. Jacqueline en Jaco het alles gedoen om ons bly so gemaklik moontlik te maak.

Estelle N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle N

Teleurstellend in vergelyking met vorige gastehuise in dieselfde prysklas.

Baie warm en die waaiertjies wat beskikbaar is, is heeltemal te klein.

Selah Guest Cottage se terugvoer

Estelle I am sorry about your disappointment. There is a celling fan that you could have used as well. I actually went to go see if it was still working and I see the chain has been broken off. I have replaced the chain and it works perfectly.

Selah Guest Cottage
Jurie G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G

Baie rustig en heerlik ontspan vir die aand.

Indien ek weer in daardie rigting ry, sal ek beslis weer daar tuisgaan. Die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel.

Selah Guest Cottage se terugvoer

Jurie and his family were really excellent guests. It was a pleasure to host them. And Jurie we would love to have you back.
Thanks for your review

Selah Guest Cottage
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ed110a862ec41986b689eae854cbf190c694b9a58310d09cb1d6e50aaf04c3ff1618b30770a765bc860b58399156471191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang