Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah Guest Cottage

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Selah Guest Cottage is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in die historiese dorpie Bethulie. Hierdie verblyf is die ideale basis om die omgewing te verken.

Daar is 2 kothuise beskikbaar. Elke kothuis het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Selah Guest Cottage se hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort.

Just Erchomai-Just Come het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Elke kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die braaigeriewe op die perseel gebruik. Veilige parkeerplek is vir 1 motor beskikbaar.

Die verblyf is naby die Bethuliedam waar gaste kan visvang, kajakvaart of roeiski. Gariepdam is 60 km vanaf die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Danie J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie netjies, het lekker gebly en die gasheer was vriendelik.
Dec 2023
Belinda R
Saam met vriende
5.0
Awesome, friendly service. Very accommodating and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Gerrit B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntend! Goeie diens en gesellige gashere! Vriendelik en akkommoderend, ons sou graag weer by hulle oorbly.
Dec 2022
Elizabeth T
Gesin met klein kinders
5.0
Baie vriendelike gasvrou. Van buite eers gedink, o nee, maar nadat ons die gasvrou ontmoet het en die binnekant gesien het, uitstekend!!! Pragtig skoo...
Sien meer
Sep 2022
Jannie M
4.8
Lekker plekkie rustig en stil. Baie lekker daar gewees.
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Selah Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adcock-straat 12, Rooidorp, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10ed110a862ec41986b689eae854cbf190c694b9a58310d09cb1d6e50aaf04c3ff1618b30770a765bc860b58399156471191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 12 Adcock Street Rooidorp 9992 Vrystaat 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.493011746088 25.978781778346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang