Selati @ Sea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Ship
- Selfsorg
- The Captains Cabin
- Selfsorg
- The Anchor
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
'n R1000 terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die kothuis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die daaglikse skoonmaakdiens bestaan uit skottelgoed was en die eenhede skoonmaak; wasgoed is ongelukkig nie ingesluit nie.
Die eenhede word Maandae tot Vrydae gediens. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste op Sondag en openbare vakansiedae benodig, moet vooraf reëlings getref word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie in die huis rook nie.
Geen musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure.
Ruim asseblief en gooi die rommel in die toegewese dromme.
Indien enige skade na uitklok opgemerk word, sal gaste aanspreeklik gehou word en die koste sal van gaste se deposito afgetrek word.
Frik en Rienie het volle magtiging om gaste te vra om die perseel te verlaat indien die reëls nie nagekom word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinsey-rylaan 23, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang