Selati @ Sea
Beskrywing
Die oopplan-eenheid is gerieflik gemeubileer vir 3 gaste en het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voorsien. 'n Kampbedjie is op versoek beskikbaar vir 'n vierde gas. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is toegerus vir selfsorg, met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Eetarea, sowel as 'n TV met Netflix is ook beskikbaar. Let wel, die kothuis word via trappe bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
'n R1000 terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die kothuis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die daaglikse skoonmaakdiens bestaan uit skottelgoed was en die eenhede skoonmaak; wasgoed is ongelukkig nie ingesluit nie.
Die eenhede word Maandae tot Vrydae gediens. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste op Sondag en openbare vakansiedae benodig, moet vooraf reëlings getref word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie in die huis rook nie.
Geen musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure.
Ruim asseblief en gooi die rommel in die toegewese dromme.
Indien enige skade na uitklok opgemerk word, sal gaste aanspreeklik gehou word en die koste sal van gaste se deposito afgetrek word.
Frik en Rienie het volle magtiging om gaste te vra om die perseel te verlaat indien die reëls nie nagekom word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie tuinwoonstel met 2 slaapkamers lei na die swembad en plankpaadjie wat na die hek van die privaat strand lei. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en eetgerei vir 4. Daar is 'n sitkamer met 'n waaier en 'n 32 inch LED-TV met Netflix. Daar is ook 'n eetarea en 'n badkamer met 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n groot tuin met 'n speelarea vir kinders. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike swembad wat met die ander 2 eenhede gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
'n R1000 terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die kothuis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die daaglikse skoonmaakdiens bestaan uit skottelgoed was en die eenhede skoonmaak; wasgoed is ongelukkig nie ingesluit nie.
Die eenhede word Maandae tot Vrydae gediens. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste op Sondag en openbare vakansiedae benodig, moet vooraf reëlings getref word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie in die huis rook nie.
Geen musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure.
Ruim asseblief en gooi die rommel in die toegewese dromme.
Indien enige skade na uitklok opgemerk word, sal gaste aanspreeklik gehou word en die koste sal van gaste se deposito afgetrek word.
Frik en Rienie het volle magtiging om gaste te vra om die perseel te verlaat indien die reëls nie nagekom word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis het 4 slaapkamers en 3 badkamers met 'n gastetoilet. Al die slaapkamers het lugversorging. Die eerste badkamer het 'n bad, die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort, en die derde badkamer het 'n rolstoelvriendelike stort. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en eetgerei vir 10. Daar is 'n sitkamer met lugversorging en 'n 32-inch LED-TV met Netflix. Daar is ook 'n eetarea. Die huis het 'n privaat stoep met braaigeriewe en 'n groot tuin met 'n speelarea vir kinders. Daar is ook 'n groot gemeenskaplike swembad wat met die ander 2 eenhede gedeel word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
'n R1000 terugbetaalbare sleuteldeposito word vereis.
Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Neem asseblief kennis dat die kothuis via trappe toeganklik is en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die daaglikse skoonmaakdiens bestaan uit skottelgoed was en die eenhede skoonmaak; wasgoed is ongelukkig nie ingesluit nie.
Die eenhede word Maandae tot Vrydae gediens. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste op Sondag en openbare vakansiedae benodig, moet vooraf reëlings getref word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie in die huis rook nie.
Geen musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Respekteer asseblief die bure.
Ruim asseblief en gooi die rommel in die toegewese dromme.
Indien enige skade na uitklok opgemerk word, sal gaste aanspreeklik gehou word en die koste sal van gaste se deposito afgetrek word.
Frik en Rienie het volle magtiging om gaste te vra om die perseel te verlaat indien die reëls nie nagekom word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kinsey-rylaan 23, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang