Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-catering On Donald

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg On Donald 1
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel het 2,5 slaapkamers met enkelbeddens en 'n dubbelbeden 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Dit sitarea het 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen harde geraas ná 22:00 nie.
Slegs een veilige, toegangsbeheerde parkeerplek vir elke eenheid.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Vir langer verblyf sal die eenheid 1 keer per week skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg On Donald - 6
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis, 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelstapelbed en die hoofslaapkamer 'n stapelbed het. Daar is 1 badkamer met 'n bad, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Geen harde geraas ná 22:00 nie.
Slegs een veilige, toegangsbeheerde parkeerplek vir elke eenheid.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Vir langer verblyf sal die eenheid 1 keer per week skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Selfsorg On Donald - 8
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n sitarea, volledig toegeruste kombuis, 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en een van die kamers het 'n ekstra stapelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Geen harde geraas ná 22:00 nie.
Slegs een veilige, toegangsbeheerde parkeerplek vir elke eenheid.
'n Skoonmaakdiens kan teen 'n ekstra koste gereël word. Vir langer verblyf sal die eenheid 1 keer per week skoongemaak word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 195
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald-weg 12, Fynnlands, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5981be7de7f3d221b94fcfd3b703ae94ae4df0728b0c849539a961a3c1747a10c4efc76e077034c21b5681fd4a37ab3ff34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 12 Donald Road Fynnlands 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8943902 31.0306674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang